)

You are sponsoring

Voortrekkers - Jana Muller en Juan Mallinson slaag teoretiese eksamen

Voortrekkers. Jana Muller en Juan Mallinson van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het beide die Presidentsverkenner teoretiese eksamen van die Voortrekkers geslaag! Dit is ‘n Nasionale prestasie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto…