)

Swem – Tussen sink of swem, swem hierdie Jim Fouché leerders

Swem – Swemmers van Hoërskool Jim Fouché het aan die South African Regionals in Port Elizabeth gaan deelneem.

Adrian le Roux behaal die volgende prestasies in swem:

  • ‘n 3de plek  in die 50m borsslag,
  • 3de plek in die 50m vrysslag,
  • 4de plek in die 100m borsslag
  • 1ste plek in die gemengde 4 x 100 vrysslag aflos.

Len-Douglas Mac Kay behaal die volgende prestasies in die volgende swem items:

  • 1ste plekke: 100m rugslag , 100m vrysslag, asook die gemengde 4x 100m vrysslag aflos.
  • Hy behaal ook ‘n 2de in die 400m vrysslag, 200m vrysslag, 50m vrysslag en die 200m rugslag.

Len-Douglas is ook aangewys as die wenner in die ouderdomsgroep seuns (17-18) swem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jf.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal