Moderne Pentathlon – HoĆ«rskool Outeniqua
Moderne Pentathlon. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ān uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…
Eden LC Swem Kampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua presteer
Eden LC Swem Kampioenskappe. Die Eden LC Swem Kampioenskappe is die hoogtepunt van swem galas in Eden! Die elf Kwaggas wat deelgeneem het, het werklik goeie uitslae behaal. Yedidah Veneske…
Valsrivier Gala – HoĆ«rskool Bultfontein swemmers presteer
Valsrivier Gala. HoĆ«rskool Bultfontein se swemmers het baie goed presteer tydens die Valsrivier-gala. Eerste plekke behaal: Tweede plekke behaal: Derde plekke behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za/ Foto’s verskaf
Swartland Prestige Gala – Swemmers behaal uitstekende resultate
Swartland Prestige Gala. HoĆ«rskool Swartland se swemmers het Saterdag, 11 November, deelgeneem aan die Swartland Prestige Gala. Die swemmers het hul allerbeste gelewer en het uitstekende resultate behaal. Seuns: 12-13…
Oranje se Sportjaar – HoĆ«r Meisieskool Oranje skitterend in 2023
Oranje se Sportjaar. Behalwe prestasies in spanverband, word HoĆ«r Meisieskool Oranje se sportjaar ook gekenmerk deur uiteenlopende individuele prestasies. ān Ongekende 31 leerders is in 2023 vir nasionale spanne gekies.…
Valsrivier Gala – Welkom Gimnasium leerders skitter
Valsrivier Gala. Twee van Welkom Gimnasium se leerders, Ashley Seymour en Shyenne Laubscher het deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad op 18 November. Twaalf klubs het aan die Valsrivier…
Valsrivierklub Swemgala – Valsrivierklub Swemgala
Valsrivierklub Swemgala. Dian Lotriet, leerder van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Valsrivierklub Swemgala in Kroonstad deelgeneem. Dian se uitslae o.12: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf
Porterville Uitnodigingsgala – Augsburg Landbougimnasium
Porterville Uitnodigingsgala. Op Woensdag, 8 November, het Augsburg Landbougimnasium se Laer- en HoĆ«rskool swemmers aan die Porterville uitnodigingsgala deelgeneem. Augsburg was een van agt skole wat aan die gala deelgeneem…
SPS Brandfort Snelgala – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
SPS Brandfort Snelgala. PrimĆŖre Skool Fichardtpark se swemmers het aan die SPS Brandfort Snelgala deelgeneem. Die Fichies het die water behoorlik laat spat en die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus:…
Bulties Prestasies – HoĆ«rskool Bultfontein presteer op vele gebiede
Bulties Prestasies. HoĆ«rskool Bultfontein se leerders het hulle reeds in verskeie sportsoorte oortref en het daardeur bewys dat hulle vir niks of niemand hoef terug te staan nie. Hiermee die…
Neptunes Gala – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer
Neptunes Gala. Vyf leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville het 28 en 29 Oktober aan die Neptunes gala in Bloemfontein deelgeneem. Die leerders het baie goed presterr deur een 1ste plek, drie…
Suid-Afrikaanse Swemspan – Grey Kollege leerders in span
Suid-Afrikaanse Swemspan. Twee leerders van Grey Kollege, Ernst van Rensburg (graad 10) en Aiden Nel (graad 11), is by die Suid-Afrikaanse Swemspan ingesluit. Hulle neem vanaf 18 tot 21 Oktober…
Sportkapteine 2024 – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Sportkapteine 2024. HoĆ«r Meisieskool Oranje het hul Sportkapteine vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
Swem – PrimĆŖre Skool Naudeville leerder presteer
Swem. PrimĆŖre Skool Naudeville leerder, Elle-Ann Roper (graad 3) het 7 Oktober aan die Super Seal en Sentraal Aquatics swem gala in Bloemfontein deelgeneem. Elle-Ann het pragtig presteer deur drie 3de…
Bullsharks gala – BVHS swemmers presteer
Bullsharks gala. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, asook lede van die Bethseals swemklub, het 15 en 16 September deelgeneem aan die Bullsharks gala te Bloemfontein. Die leerders en het baie…
Kovsies Gala – BVHS leerders presteer
Kovsies Gala. Die Kovsies Gala is op 26 Augustus in Bloemfontein aangebied. Ses van BVHS se leerders, Jaden Maritz, WJ Kruger, Elanri du Randt, Minette Els en Gaby Bishop het deelgeneem…
Simon Grey-kliniek – BVHS swemmers trotseer die koue
Simon Grey-kliniek. Swemmers van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het die Simon Grey-kliniek meegemaak. Dit het plaasgevind by BVHS se swembad die naweek van 19-21 Mei. Van die BVHS swemmers het die…
Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – BVHS leerders neem deel
Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het deelgeneem aan die Biathle Vrystaat-Kampioenskappe. Dit het by BVHS plaasgevind op 26 April. Ongeveer 50 deelnemers van regoor die Vrystaat het aan die…
Swem – Faffa Bester van HJS neem deel aan kortbad-kampioenskappe
Swem – Faffa Bester van HoĆ«r Jongenskool Paarl het op 15-17 Julie deelgeneem aan die Wes-Kaap se kortbad-kampioenskappe. Faffa het aan verskeie swem items deelgeneem en ses medaljes verwerf. Faffa ontvang…
Swem – Tussen sink of swem, swem hierdie Jim FouchĆ© leerders
Swem – Swemmers van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het aan die South African Regionals in Port Elizabeth gaan deelneem. Adrian le Roux behaal die volgende prestasies in swem: ān 3de plek …
FEA Vlak 3 swemkompetisie – Jancke Potgieter skitter
FEA Vlak 3 swemkompetisie. Jancke Potgieter van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het vanaf 18 tot 20 Maart aan die FEA Vlak 3 Swemkompetisie deelgeneem. Afgesien van ān erg beseerde knie,…
SA Level 2 Championships – Laerskool Monumentpark swemmers
SA Level 2 Championships. Laerskool Monumentpark, Pretoria, se swemmers hou net aan presteer! Tydens die SA Level 2 Regional Age Group Championships het Monnies puik presteer. Die swemmers het aan…
SA Level 3 Swem – Johan Louw en Liebe Karsten van Upington presteer
SA Level 3 Swem. Twee leerders van HoĆ«rskool Upington, Johan Louw en Liebe Karsten, het deelgeneem aan SA Level 3 Swem Kampioenskappe te Sasolburg. Beide swemmers het baie goed presteer.…
Swem Level 1 gala – PrimĆŖre Skool Naudeville leerders presteer
Swem Level 1 gala. PrimĆŖre Skool Naudeville van Welkom se leerders het baie goed presteer tydens die Level 1 gala in Bloemfontein. Die gala het plaasgevind op 5 en 6…
Vrystaatse Provinsiale Swem – Shyenne Laubscher beste senior meisie
Vrystaatse Provinsiale Swem. Shyenne Laubscher van Welkom Gimnasium is aangewys as die beste senior meisie swemmer van die Vrystaatse Provinsiale Swem Vlak-1 in Bloemfontein. Die gala het op 5 en…
Laerskool Stulting Interskole Gala
Op 3 Maart het Laerskool Stulting, Laerskool Jeffreysbaai, Victory Christian School en St Francis College in die swembad kragte gemeet. Dit was ān lekker dag en die swemmers het dit…
Laerskool Stulting Interhuis gala
Foto’s van links na regs: Christiaan du Plessis is nou wel net ān Gr. RR maatjie, maar hy is soos ān vissie in die water!Ā LoulouvĆ© Bredell saam met haar kleinboet,…
Laerskool Stulting neem deel aan River Mile 2020
Die deelnemers saam met Juffrou Chantell Deetlefs en Juffrou Melissa FouchĆ© Op Sondag, 23 Februarie, het 7 swemmers van Laerskool Stulting en 2 onderwysers vol opwinding die pad na Colchester…
Exciting results for Union High School at Top 8 Gala
On Friday evening, 28 February, seven Union High School swimmers participated in the Top 8 Invitational Gala at the Newton Park Swimming Pool in Port Elizabeth. The Top 8 Gala…
Union Great performances in gala
A number of Union swimmers competed at the annual Karoo Gala held at HoĆ«r Volkskool on Tuesday, 25 February.Ā Schools who attended included Gill, Cradock, Volkskool, Marlow as well a large…
UPS Learners dive into interhouse gala
The swimmers ofĀ Union Preparatory School, Graaff Reinet, splashed their hearts out when the school hosted its annual interhouse gala on Thursday evening, 13 February. The air was filled with excitement…
Union High School Swimmers go the extra mile
Several Union youngsters took on the 96th River Mile at the Sundays River Cannonville Slipway this past Sunday morning, 23 February, joining hundreds of other swimmers who competed in this…
Union High School: Records tumble at Interschools Gala
The annual Interschools swimming gala between the Union Schools and Laer and HoĆ«r Volkskool was held in Graaff-Reinet on Wednesday afternoon, 19 February. A thrilling performance by the swim stars…
Arnott crowned Unionās Interhouse swimming champs!
On Tuesday afternoon, 11 February, Ā the Union High School pool witnessed a very exciting Interhouse Swimming Gala that contained an abundance of enthusiasm, physical effort and polished swimming strokes. This…
Union High School represented at āBā Age Group Gala
Union swimmers Matthew Davenport, Grace Kemp and Max Price enjoying the action in the water. Eleven Union High School swimmers participated in the ‘B’ Age Group Gala at Newton Park…
Laerskool Stulting Swem
Ā LoulouvĆ© Bredell: 1ste plek vir Borslag Laerskool Stulting het onlangs by St. Dominics Primary School se Toffe-gala deelgeneem.Ā Resultate is soos volg: LoulouvĆ© Bredell : 1ste plek vir Borslag; 2de…
Union High School Inter-house gala makes a splash
The young swimmers of Union High School’s primary department made quite a splash during their annual inter-house gala on Friday, 8 November. With the end of the year looming, spirits…
Union Preparatory School Swimmers make a splash
Several Union Preparatory School learners participated in the ‘C’ Age Group Gala held at Summerwood Primary in Port Elizabeth this past Saturday, 2 November. All the swimmers performed beautifully, giving…
Stulting leerders prestreer by interskole swem-gala
Laerskool Stulting, Humansdorp, het hul jaarlikse interskole swem-gala gehou by HoĆ«rskool Nico Malan. Ten spyte van die wind en reĆ«n het die leerders uitstekend gevaar en altesaam 3 rekords verbeter.…
Laerskool Nelspruit swemmers presteer by SAās
Laerskool Nelspruit se swemmers het pragtig presteer tydens die SA Levels – Kampioenskappe wat die afgelope vakansie in Bloemfontein plaasgevind het. Foto: Vlnr: Eben Terblanche, JT Venter en Emma Terblache…
Uppies swemmers presteer
HoĆ«rskool Upington se swemmers het op 10 Maart deelgeneem aan die Level 1 Inter Provincial Gala te Kimberley en 4-6 April aan SA Level 2 Regional Age Group Championships te…
Martin Theron van HS Strand
Martin Theron in Graad 8B het onlangs deelgeneem aan die Western Cape CTMA Intra Provincial Level 1 Swemkampioenskap.Ā Dit is ān baie groot kompetisie. Hy het super goed gedoen en…
Hoƫrskool Upington soos visse in die water by hul Swemgala
Donderdag, 15 Februarie, het die Uppies geswem en gespartel en amper verdrink, maar hul het vet pret gehad en elkeen het die dag op sy eie manier geniet. Jy kon…
Cradock HoĆ«rskool swemmer ontvang Oos-Kaap toekenningĀ
Theuns van der Nest, swemmer van HoĆ«rskool Cradock het die afgelope week ān pragtige toekenning ontvang vanaf Eastern Cape Aquatics.Ā Theuns is aangewys as die swemmer wat die beste vordering…
Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua wat pragtig presteer het tydens Laerskool Outeniqua se Kleure Gala. V.l.n.r.Ā Tim van Staden (Senior Victor Ludorum) Hendriko Nel (Junior Victor Ludorum)
Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters
Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters tydens die skool se Kleure Gala. Voor:Ā Zani Vermeulen (Junior Victrix Ludorum) Agter: Danelle Bosman en Abigail Olivier het die Senior Victrix Ludorum Trofee…
Izaan Hough van Hoƫrskool punt in Mosselbaai
Izaan Hough van HoĆ«rskool punt in Mosselbaai, wen 4 goue en 1 silwer medalje in swem-kampioenskap. Izaan Hough van HSP het die afgelope naweek aan Eden Aquatics se Long Course…
Hoƫrskool Upington se swemmers werk hard
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Noord Kaap Sprint Gala te Upington, 20 en 21 Oktober 2017, was die eerste gala van die seisoen. Hier volg hul uitslae…
Izaan Hough van Hoƫrskool Punt
Izaan Hough van HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, wen 2 goud en 3 silwer medaljes in swem Izaan Hough het die afgelope naweek aan die Freda Barnard swemgala deelgeneem. Die gala is…
Uppies swem `n swem hou.
Hier is ān foto van die Uppies wat bekers gewen het tydens die pas afgelope Noord-Kaap Champs Jessi Wessels – wen die ouderdomsbeker 13-14 jaar Francois du Plessis – wen…














