)

Swem Level 1 gala – Primêre Skool Naudeville leerders presteer

Swem Level 1 gala. Primêre Skool Naudeville van Welkom se leerders het baie goed presteer tydens die Level 1 gala in Bloemfontein. Die gala het plaasgevind op 5 en 6 Maart.

Naudies se uitslae was as volg:

  • Wian Terblanche: 2 x eerste plekke; 1x tweede plek en 1x derde plek
  • Tony Hitge: 2x eerste plekke en 1x derde plek
  • Sujané Coetzer: 2x tweede plekke en 1x derde plek
  • Mia Vorster: 1x tweede plek en 1x derde plek
  • Genevieve Venter: 1x tweede plek en 1x derde plek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.naudies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal