)

Rugby Afrigters – Hoërskool Outeniqua afrigters bevorder

Rugby Afrigters. Twee van Hoërskool Outeniqua se rugby afrigters, Mnr Jaco Janse van Rensburg en Mnr Heinrich du Plessis is onlang to nuwe rudby-poste bevorder.

Mnr Jaco Janse van Rensburg, huidiglik Kwagga Rugby se Direkteur van werwing, 14A Afrigter en 1stXV Tegniese adviseur, is gekies as hoofafrigter vir die o/18 SWD Cravenweek Rugby span wat vanaf 9 tot 13 Julie vanjaar in Kaapstad deelneem aan die Cravenweek Rugby Toernooi. Die toernooi word aangebied by Rondebosch Boys High School.

Mnr Heinrich du Plessis, huidige kondisionerings-afrigter by die Kwaggas rugby, is ook gekies as die 0/18 SWD Akademie rugbyspan se assisent afrigter. Die toernooi vind plaas in Wellington by Hugenote Hoërskool. Die toernooi vind ook plaas vanaf 9 tot 13 Julie.

Baie geluk mnre Janse van Rensburg en du Plessis!

Die Kwaggas wens julle en julle spanne baie sterkte toe!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal