)

NVS Tweekampspan – Sewe leerders van Primêre Skool Naudeville ingesluit

NVS Tweekampspan. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is ingesluit in die NVS Tweekampspan. Hulle gaan 1 en 2 April in Port Elizabeth aan die SA Nasionale Tweekampkampioenskappe gaan deelneem.

Die ses leerders is Edrich Rossouw, Adriaan du Toit, Wian Terblanche, Albert van Staden, Sujané Coetzer, Mia Vorster en Genevieve Venter.

Baie sterkte!  Naudies is trots op julle!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.naudies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal