VRL aangekondig. Hoërskool Outeniqua, George, kondig met trots hul Graad 8’s aan wat tot die VRL verkies is. Die drie leerders is Gerard Bekker, Ludwig Lötter en Quntus Lutsch.
Sterkte met die groot verantwoordelikheid!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf