Wes-Kaap Skole Sportman. Drikus de Jager, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is aangewys is as die 𝙒𝙚𝙨-𝙆𝙖𝙖𝙥 𝙎𝙠𝙤𝙡𝙚 𝙎𝙥𝙤𝙧𝙩𝙢𝙖𝙣 𝙫𝙖𝙣 𝙙𝙞𝙚 𝙟𝙖𝙖𝙧.
Wat ‘n ongelooflike prestasie! Baie geluk Drikus, die Kwaggas blom van trots! Drikus is aangewys as die nommer 1 speler in Suid-Afrika o/16 Tennis in 2021 en verdien Erekleure en Nobilitat Labor toekenning vir tennis. Hy sluit hom by ’n paar oud-leerders van Outeniqua aan, o.a. Juvan Rebula en Bianca Buitendag!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf