)

Wittedrift Sportdag – Hoërskool Punt sportspanne presteer

Wittedrift Sportdag. OpSaterdag, 12 Maart, het Hoërskool Punt aan die Wittedrift Sportdag, Plettenbergbaai, deelgeneem.

Dit uitslae van Punt se spanne is as volg.

Hokkie

Eerstespan meisies:

  • Wen 1-0 teen Hoërskool Knysna
  • Wen 2-0 teen Hoërskool Sentraal
  • Gelykop 0-0 teen Hoërskool Langenhoven

Eerste span seuns:

  • Wen 2-0 teenoor Hoërskool Wittedrift
  • Gelykopuitslag met 0-0 teen Hoërskool Knysna

Tweedespan meisies

  • Wen 6/0 teen Wittedrift 2de span
  • Wen 1/0 teen Knysna 2de span

Rugby

Rugby teen Outeniqua B/C spanne:

  • o/14 wen 19-5
  • o/15 wen 26-0
  • o/16 wen 19-12
  • 1ste span verloor 7-22

Netbal

Hoërskool Punt het ook netbal teen Hoërskool Bredasdorp gespeel.  Die uitslae is as volg:

  • o/14 D: wen 16 – 5
  • 0/14 C: wen 16 – 1
  • o/14 B: wen 10 – 7
  • 0/14 A: wen 15 – 10
  • 0/15 C: wen 14 – 4
  • 0/15 B: wen 25 – 5
  • o/15 A: wen 19 – 11
  • o/16 B: wen 7 – 6
  • o/16 A: wen 24 – 8
  • o/19 C: verloor 7 – 11
  • o/19 B: wen 32 – 10
  • o/19 A: wen 50 15
Hoërskool Punt se 1ste seuns hokkiespan
2de Hokkiespan
O.16A seuns hokkiespan
O.14A rugbyspan
Punt se 1ste netbalspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pointhighschool.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal