)

Vrystaatse Provinsiale Swem – Shyenne Laubscher beste senior meisie

Vrystaatse Provinsiale Swem. Shyenne Laubscher van Welkom Gimnasium is aangewys as die beste senior meisie swemmer van die Vrystaatse Provinsiale Swem Vlak-1 in Bloemfontein. Die gala het op 5 en 6 Maart plaasgevind.

Shyenne het aan die meeste items deelgeneem en die top drie posisies van al haar items behaal. Haar swemklub, Welkom Aquatics, se meisies het die nommer een posisie tydens die gala verwerf. Christo Jansen is die afrigter.

Baie geluk aan Shyenne en Christo! Julle maak die Gimmies trots.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal