)

Uppies swemmers presteer

Hoërskool Upington se swemmers het op 10 Maart deelgeneem aan die Level 1 Inter Provincial Gala te Kimberley en 4-6 April aan SA Level 2 Regional Age Group Championships te Sasolburg. Uppies se swemmers het uitstekend gevaar. 

RUAN LE ROUX

Seuns 16/u: 50 Borsslag –Brons

Seuns 16/u: 100 Vryslag –Goud

Seuns 16/u: 50 Vlinderslag – Goud

Seuns 16/u: 50 Vryslag – Goud

Ruan kwalifiseer ook tydens die Gala in die 100 vryslag vir LEVEL 2

MURRAY LOUW

Seuns 13: 50 Borsslag – Silwer

Seuns 13: 100 Vryslag – Silwer

Seuns 13: Ā 50 Vlinderslag – Goud

Seuns 13: 50 Rugslag – Silwer

Seuns 13: 100 Borsslag – Silwer

Seuns Ā 13: 100 Vlinderslag – Goud

Seuns 13: Ā 200 IM – Silwer

CARMIN GILBERT

Meisies 14/15: 200 Vryslag – Goud

Meisies 14/15: 50 Vlinderslag – Brons

Meisies 14/15: 50 Vryslag – Silwer

Meisies 14/15: 100 Borsslag – Silwer

Meisies 14/15: 50 Rugslag – Silwer

Meisies 14/15: 100 Vlinderslag – Goud

Meisies 14/15: 50 Borsslag – Silwer

Meisies 14/15: 200 IM – Goud

Meisies 14/15: 100 Vryslag – Silwer

4-6 April 2018 – SA Level 2 Regional Age Group Championships te SasolburgĀ 

RUAN LE ROUXĀ 

Seuns 16/u: 50 Borsslag – 18de

Seuns 16/u: 100 Vryslag – 28de

Seuns 16/u: 50 Vlinderslag – 18de

Seuns 16/u: Ā 50 Vryslag – 12de

Baie geluk aan die 3 swemmers, werk hard en pluk die vrugte!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal