)
Hoërskool Cradock Swemmers presteer

Drie swemmers van Hoërskool Cradock was uitgenooi om aan die Top 8 Gala te Port Elizabeth deel te neem. Hierdie gala word jaarliks gehou waar die 8 vinnigste swemmers in…

Hoërskool Punt leerder presteer by Interprovinsiale Swem Kampioenskappe

Damian Smith Damian Smith, Gr 9-leerder van Hoërskool Punt, het die afgelope naweek aan die SA Level 1 Interprovinsiale Swem Kampioenskappe deelgeneem. Tydens die Kampioenskappe ryg hy die medaljes as…

Hoërskool Langenhoven swemmers neem deel aan Red House River Mile-byeenkoms

Agter vlnr: Anré Farre, Bernard Small, Ben St Arnaud, Miquel D’Emiljo, Isabel Coetzee, Mia Coetzee, me. Malandi Oosthuizen, Monique Brink, Mienke Doubell en Rut Gouws Voor vlnr: Lené Radyn, Marina…

Uppies swemmers “Sprint” in die water

Cameron Gilbert, Murray Louw, Ruan le Roux en Johan Louw. Upington Sprints is op 21 en 22 Februarie aangebied. Die uitslae is as volg: Cameron Gilbert Goud vir 200m vlinderslag…

HOËRSKOOL PUNT LEERDER PRESTEER BY WESTERN CAPE JUNIOR CHAMPS

Damian Smith Damian Smith, ‘n Gr. 9-leerder van Hoërskool Punt,  het Saterdag en Sondag aan die 2020 Western Cape Junior Champs in Oudtshoorn deelgeneem. Hy behaal die volgende uitstekende resultate:…

Northern Cape High School swimmers excel at Gala

NCH, Kimberley, swimmers were selected to represent the Northern Cape during the Interprovincial Gala held in Potchefstroom on Saturday, 25 January. Chloe Ehlers won  six (6) medals: 1x gold, 4…

Northern Cape High School pupil excels at Swimming Championships

Chloe Ehlers from NCH participated in the Free State Swimming Championships on 30 November and 1 December in Bloemfontein. She won 4 gold medals, 2 silver medals and 2 bronze…

Northern Cape High School Swimmers excel

Chloe Ehlers and Jarred Green from Northern Cape High School, represented the Northern Cape Province during the Fezile Dabi Inter Provincial Swimming Gala held in Sasolburg on Saturday 2 November.…

Uppies swemmers by Flamingo Aquatics Prestige Gala

Ruan le Roux, Carmen Gilbert, Murray Louw en Cameron Gilbert. Hoërskool Upington se leerders het die afgelope naweek deelgeneem aan die Flamingo Aquatics Prestige Gala in Kimberley. Die uitslae is…

NCH swimmer excels at Super Seals Gala

Chloe Ehlers from Northern Cape High School I Kimberley, participated in the Super Seals Gala in Bloemfontein from 4-5 October. She won 7 medals, including one gold medal, 5 silver…

Hoërskool Oudtshoorn leerder skitter by Eden Aquatics swem

Anlizé Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn, het by die jaarlikse Eden Aquatics prysuitdeling vyf toekennings ontvang: • Best Free style O/18 • Best Breast style O/18 • Senior ladies Victrix Ludorum…

Langenhoven se swemmers van formaat

Drie leerders van Hoërskool Langenhoven, Kealla Pratt, Mia Coetzee en Miqual D’Emiljo, het Saterdag, 13 April, te Knysna aan die Eden Interdistrik swemgala deelgeneem, en mooi presteer. Kealla Pratt verwerf…

Laerskool Park swemmers in Eden Swemspan

Laerskool Park van Mosselbaai is baie trots op Erich Grobler, Alex Martins en Ettienne van Niekerk met hul insluiting in die Eden swemspan. Voor: Erich Grobler Agter vlnr: Alex Martins…

Laerskool Park presteer in swem

Laerskool Park van Mosselbaai het uitstekend gevaar tydens Glenwood House se aflosgala. Spanne behaal die volgende uitslae: Rugslag Seuns 0/11 – 3deRugslag Dogters 0/12 – 2deBorsslag Seuns 0/12 – 1steBorsslag…

Uppies se swemmers presteer

Murray Louw en Ruan le Roux van Hoërskool Upington het die afgelope naweek deelgeneem aan die NCASA Sprints Swem Kampioenskappe te Kimberley. Hulle het goed presteer en ontvang die volgende…

Hoërskool Punt swemmer na SA Nasionale Jeug-Kampioenskappe

Izaan Hough van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is gekies om die Wes-Kaap Swem vanaf 8 tot 12 April by die SA Nasionale Jeug-Kampioenskappe in Durban te verteenwoordig. (Foto:) Izaan Hough

Hoërskool Langenhoven se swemspan presteer

Hoërskool Langenhoven van Riversdal se swemspan het op Vrydag, 18 Januarie, aan die Eden Junior-liga swemgala te George deelgeneem. Die swemmers het goed presteer. Die volgende prestasies is in die…

Laerskool Park Swem uitnodigingsgala

Swemmers van Laerskool park in Mosselbaai het uitstekend gevaar tydens die uitnodigingsgala te George. Joe Alberts – 2de en 3de plek Hanru Kuun – 3de plek Lize Mari Bester –…

Laerskool Outeniqua hou hul jaarlikse kleure-gala

Laerskool Outeniqua in George het op Dinsdag, 29 Januarie, hul jaarlikse kleuregala gehou. Die swemmers het uitstekend geswem en het trofeëontvang. (Foto) V.l.n.r.: Aldert van Zyl (Senior Victor Ludorum), Danelle…

Anlize Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn skitter in swem

Die 37ste Freda Barnard gala was die afgelope naweek aangebied deur die Fish Eagles. Ongeveer 380 swemmers, vanaf Port Elizabeth tot Kaapstad, het oor drie dae deelgeneem. Anlize Vermeulen van…

HOËRSKOOL PUNT-LEERDERS SOOS “VISSE” IN DIE WATER

Izaan Hough en Dirco Nienaber het albei Wes-Kaap skole kleure vir swem gekry en beide van hulle gaan gedurende Desember 2018, in Gauteng, aan die SA Skole proewe deelneem. Hiermee…

Hoërskool Upington swemmers presteer

Uppies se swemmers het 19 en 20 Oktober deelgeneem aan die Flamingo Gala in Kimberley. Die leerders wat deelgeneem het was Jessi Wessels, Ruan le Roux, Carmen Gilbert en Lorraine…

Hoërskool Outeniqua leerder presteer as lewensredder

Lee Miller,’n matriekleerder van Hoërskool Outeniqua in George, het onlangs in Port Elizabeth aan die SA Lewensredding Kampioenskappe deelgeneem. Hy het  ‘n algehele 9de plek verwerf. Die Kwaggas is trots…

Uppies swemmers presteer

Hoërskool Upington se swemmers het op 10 Maart deelgeneem aan die Level 1 Inter Provincial Gala te Kimberley en 4-6 April aan SA Level 2 Regional Age Group Championships te…

Hoërskool Punt leerder neem deel aan SA Swemkampioenskappe

Baie geluk aan Izaan Hough, van Hoërskool Punt in Mosselbaai, wat tydens die vakansie aan die SA Swemkampioenskappe deelgeneem het. Tydens hierdie byeenkoms behaal sy ‘n 6de plek in die…

Point High School Life Saving

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] 10 Learners from Point High School in Mossel Bay, took part in the SA Life Saving Championships (more than 700 competitors) in Port Elizabeth during…

Hoërskool Punt leerder neem deel aan SA Junior Swemkampioenskappe

Izaan Hough neem vanaf 21 – 25 Maart 2018 aan die SA Junior Swemkampioenskappe deel

Hoërskool Upington soos visse in die water by hul Swemgala

Donderdag, 15 Februarie, het die Uppies geswem en gespartel en amper verdrink, maar hul het vet pret gehad en elkeen het die dag op sy eie manier geniet. Jy kon…

Cradock Hoërskool swemmer ontvang Oos-Kaap toekenning 

Theuns van der Nest, swemmer van Hoërskool Cradock het die afgelope week ‘n pragtige toekenning ontvang vanaf Eastern Cape Aquatics.  Theuns is aangewys as die swemmer wat die beste vordering…

Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua

Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua wat pragtig presteer het tydens Laerskool Outeniqua se Kleure Gala. V.l.n.r.  Tim van Staden (Senior Victor Ludorum) Hendriko Nel (Junior Victor Ludorum)

Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters

Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters tydens die skool se Kleure Gala. Voor:  Zani Vermeulen (Junior Victrix Ludorum) Agter: Danelle Bosman en Abigail Olivier het die Senior Victrix Ludorum Trofee…

Hoërskool Upington deel van Swemklub

Hoërskool Upington in die Noordkaap deel van Swemklub Die swemklub het besonders goed gevaar, ten spyte daarvan dat min swemmers deelgeneem het. 10 Klubs het deelgeneem, wat klubs insluit van…

Izaan Hough van Hoërskool punt in Mosselbaai

Izaan Hough van Hoërskool punt in Mosselbaai, wen 4 goue en 1 silwer medalje in swem-kampioenskap. Izaan Hough van HSP het die afgelope naweek aan Eden Aquatics se Long Course…

Hoërskool Upington se swemmers werk hard

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Noord Kaap Sprint Gala te Upington, 20 en 21 Oktober 2017, was die eerste gala van die seisoen. Hier volg hul uitslae…

Izaan Hough van Hoërskool Punt

Izaan Hough van Hoërskool Punt, Mosselbaai, wen 2 goud en 3 silwer medaljes in swem Izaan Hough het die afgelope naweek aan die Freda Barnard swemgala deelgeneem. Die gala is…

St Andrew’s School for Girls pupil wins at the Dis-Chem Sun City swim

Hannah Robertson, a grade 7 pupil from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, competed in the

Hoërskool Punt van Mosselbaai se Graad 12-klas groet

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Punt van Mosselbaai, se matrieks spring elke jaar na afloop van hul laaste saalbyeenkoms by die Punt (in die poort gedeelte) in die water.  Die geleentheid…

Kleure Gala – Laerskool Outeniqua

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” custom_padding=”0px|0px|0px|0px” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” parallax_1=”off” parallax_method_1=”off” padding_top_1=”0px” padding_right_1=”0px” padding_bottom_1=”0px” padding_left_1=”0px”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ons jaarlikse Kleure Gala het op Donderdag, 26 Januarie, plaasgevind. …

The Stirling 1st Boys’ Water Polo team won the Port Rex Knockout Tournament this weekend.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] The Stirling 1st Boys’ Water Polo team won the Port Rex Knockout Tournament this weekend. Stirling had an excellent tournament, beating Merrifield (10-1), Grey PE…