)

Hoërskool Langenhoven se swemspan presteer

Hoërskool Langenhoven van Riversdal se swemspan het op Vrydag, 18 Januarie, aan die Eden Junior-liga swemgala te George deelgeneem. Die swemmers het goed presteer.

Die volgende prestasies is in die verskillende ouderdomsgroepe behaal:

Vroue 15 jaar en ouer in die 50m vlinderslag – Mienke Doubell (goud) en Kealla Pratt (silwer).

Vroue 15 jaar en ouer in die 100m borsslag – Zarli Minnie (goud), Tinka Fox (silwer) en Mia Coetzee (brons).

Vroue 15 jaar en ouer (vryslag) – Kealla Pratt (goud), Mienke Doubell (silwer) en Tinka Fox (brons).

Mans 15 jaar en ouer in die 100m borsslag – Hoffie Prinsloo (silwer) en Miquel D’Emiljo (brons).

Mans 15 jaar en ouer in die 50m rugslag – Miquel D’Emiljo (goud) en Francois van Wyk (silwer).

Mans 15 jaar en ouer in die 100m vryslag – Hoffie Prinsloo (goud) en Miquel D’Emiljo (silwer).

Die skool is baie opgewonde oor die swemspan se seisoen wat voorlê!

Agter vlnr: Zarli Minnie, Francois van Wyk, Hoffie Prinsloo, Miquel D’Emiljo en Mia Coetzee.

Voor vlnr: Mienke Doubell, Tinka Fox en Kealla Pratt

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal