Carla Conradie, ān graad 12-leerder van HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal, is in die senior 5-gang Proteaspan opgeneem.
Hierdie Dassie het vanaf Woensdag, 23 Januarie ā Saterdag, 26 Januarie, aan die nationale saddleseat proewe te Parys, Vrystaat, deelgeneem.
Carla en haar span, gaan gedurende die Junie-vakansie in New Orleans, VSA, aan ān Internationale kompetisie deelneem.