)
ASWD-landloopliga – Hoërskool Langenhoven trots op Chelsea

ASWD-landloopliga. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, is uiters trots op Chelsea Saayman se uitstekende prestasie tydens die tweede ASWD-landloopliga wat onlangs in Mosselbaai plaasgevind het. Chelsea het aan die 6 km-wedloop in…

Skole-netbal – Hoërskool Langenhoven teen Hoërskool Punt

Skole-netbal. Dasse wys karakter teen Punt op die netbalbaan. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se netbalspanne het op Dinsdag 14 April na Mosselbaai gereis om kragte te meet teen Hoërskool Punt. Met…

NSS-Distrikstoekennings – Hoërskool Langenhoven

NSS-Distrikstoekennings – Hoërskool Langenhoven het die afgelope naweek, 13–15 Februarie, groot rede gehad om trots te wees. Hulle het uitgeblink by die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Distrikstoekennings. Die skool…

Skitterende Skoleswem – Hoërskool Langenhoven Presteer

Skitterende Skoleswem. Hoërskool Langenhoven: Swemnuus. Die swemmers van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het onlangs weer hul talent en deursettingsvermoë op die groot verhoog ten toon gestel. Anna Janse van Rensburg. Anna…

Riversdal Matriekuitslae 2025 – Hoërskool Langenhoven presteer

Riversdal Matriekuitslae 2025. Hoërskool Langenhoven is uiters trots om die uitstaande prestasies van die Matriekklas van 2025 bekend te maak. Die skool het ’n 100% slaagsyfer behaal, met 95.2% van…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Langenhoven kondig met trots aan

Hoofleiers 2026. Met groot trots het Hoërskool Langenhovenhul hoofleiers 2026 aangekondig. Baie geluk aan elkeen van julle met hierdie besondere eer! Mag julle met integriteit, empatie en toewyding lei —…

Eden Landloopspan – Hoërskool Langenhoven breebors oor 2 atlete

Eden Landloopspan. 🏃‍♀️ Uitsonderlike Prestasie: Eden Landloopspan verwelkom twee Dasse! Hoërskool Langenhoven in Riversdal loop breë-bors rong. Die skool het aangekondig dat twee van hul uitblinkers, Chelsea Saayman en Ané…

Swellendam Tennistoernooi – Hoërskool Langenhoven blink uit

Swellendam Tennistoernooi. Hoërskool Langenhoven van Riversdal se tennisspan het onlangs hul vaardighede en sportmanskap ten toon gestel. Die span het aan die jaarlikse Swellendam Tennistoernooi, aangebied deur Hoërskool Swellendam deelgeneem.…

ATKV Tienertoneel – Hoërskool Langenhoven skitter by Baxter

ATKV Tienertoneel. 🎭 Hoërskool Langenhoven skitter op die ATKV Tienertoneel-verhoog. Die Dasse van Hoërskool Langenhoven in Riversdal het onlangs hul kreatiewe flair en toewyding aan Afrikaanse teater ten toon gestel.…

SA Growthpoint Nasionale Muurbal – Hoërskool Langenhoven

SA Growthpoint Nasionale Muurbal. Codey Abrahams skitter op nasionale muurbalbaan! Hoërskool Langenhoven, Riversdal, is uiters trots op Codey Abrahams, ’n talentvolle muurbalspeler van die skool. Codey het onlangs aan die…

Eden Topskole Skaaktoernooi – Hoërskool Langenhoven

Eden Topskole Skaaktoernooi. ♟️Skaakprestasie van formaat: Langenhoven blink uit by Eden Top Skole Toernooi. Foto van links: Carli van Zyl, Aliyah Speelman, Elnichia Golding, Keisha Kenzenie, Ivanicha Radloff en Nickay Tities…

Presidentverkenners van Voortrekkers – Hoërskool Langenhoven

Presidentverkenners van Voortrekkers. Drie Voortrekkerlede van Hoërskool Langenhoven in Riversdal Anessa Barnard, Leonel Scholtz en Jané Wessels, het tydens die Julie-skoolvakansie suksesvol die Presidentverkenners van Voortrekkers toetskamp voltooi. Hierdie drie…

Provinsiale Ritmiese Gimnastiek – Hoërskool Langenhoven

Ritmiese Gimnastiek. 🎉 Leonora Roeleveld blink uit in ritmiese gimnastiek! Hoërskool Langenhoven, Riversdal. Hoërskool Langenhoven se ster-gimnas, Leonora Roeleveld, het op 19 Julie deelgeneem aan die Eden-provinsiale Ritmiese Gimnastiek proewe.…

Netbaldag – Hoërskool Langenhoven teen HTS Drostdy

Netbaldag. 🏐 Langenhoven se Dasse wys hul tande teen HTS Drostdy. Op Vrydag, 1 Augustus, het Hoërskool Langenhoven van Riversdal hul netbalkrag teen die formidabele HTS Drostdy van Worcester gemeet.…

Skolesportdag – Hoërskool Langenhoven en Hoërskool Bredasdorp

Skolesportdag. ‘n Sportdag vol geesdrif en groei vir Hoërskool Langenhoven. Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Saterdag, 26 Julie, lewendige sport-aksie aangebied in ’n uitgebreide interskole teen Hoërskool Bredasdorp. Die dag…

Netbalvuurwerk vir Riversdal – Hoërskool Langenhoven

Netbalvuurwerk in Riversdal. Op Vrydag, 25 Julie, het Hoërskool Langenhoven se netbalsterre hul vaardighede ten toon gestel in ’n aksiebelaaide sportdag teen die formidabele Hoërskool Hugenote van Wellington — ’n…

Skole-hokkie – Hoërskool Langenhoven teen Hoërskool Drostdy

Skole-hokkie. 🏑 Langenhoven Hokkie verteenwoordig Riversdal met gees en trots teen Drostdy van Worcester Hoërskool Langenhoven van Riversdal het verlede week hul sportgees ten toon gestel toe hul meisieshokkiespanne en…

Hoofseun 2025 – Hoërskool Langenhoven

Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so. Vandag gesels ons met Zaid Hendricks,…

Leerderraad 2024/2025 – Hoërskool Langenhoven

Leerderraad 2024/2025. Foto van links Agter: Francois Myburgh, Hendrik van Zyl, Deagon Saayman, Stiaan Meyer, Marcwin Jacobs, Uys Marais, Ely Odendaal, Karla Engelbrecht en Daylin Schietekat. Middel: Anze Gildenhuys, Isabella…

Junior Protea Ruiterkuns Kaptein – Hoërskool Langenhoven

Junior Protea Ruiterkuns Kaptein. Korine Joubert, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die Julie-vakansie die Junior Protea-oefenkamp te Standerton, Mpumalanga bygewoon en uitstekend presteer. Sy het…

Wes-Kaap Skole Netbal – Hoërskool Langenhoven

Wes-Kaap Skole Netbal. Drie netbalspelers van Hoërskool Langenhoven in Riversdal is in verskillende Wes-Kaaap skole netbal spanne opgeneem. Tatum Riddles, ‘n Graad 8-leerder, is gekies vir die O.14 Cedars-span, wat…

SA Plattelandse Muurbaltoernooi – Hoërskool Langenhoven

SA Plattelandse Muurbaltoernooi. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se muurbalspelers het vanaf 25 tot 28 April, te Bloemfontein, aan die SA Plattelandse-muurbaltoernooi deelgeneem en puik presteer. Anze, Emma en Esteban word ook…

Rugby Kaptein – Ontmoet Clayton Uithaler, Langenhoven

Rugby Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Clayton Uithaler. Clayton is die 1ste Rugbyspan Kaptein van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, Wes-Kaap. Vandag druk Clayton…

Hessequa Skaakspan 2024 – Hoërskool Langenhoven

Hessequa Skaakspan 2024. Veertien leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal is opgeneem in die Hessequa skaakspan 2024. O/15 Dogters O/15 Seuns O/18 Dogters O/18 Seuns Die span neem, môre, Saterdag…

Stars of the Universe – Hoërskool Langenhoven

Stars of the Universe. Tiffany Cordier, ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool verwerf haar SA-kleure vir dans. Hierdie talentvolle Das het virtueel aan die Stars of the Universe kompetisie deelgeneem en…

EDA JL2-Swemgala – Hoërskool Langenhoven

EDA JL2-Swemgala. Elizma van Noordwyk, Graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven Riversdal, het Vrydag 24 November, aan die EDA JL2-swemgala te George deelgeneem. Hierdie Dassie het puik presteer en het nie…

Hoërskool Langenhoven se Romé van Druten het kultuur in haar bloed

Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die finaal van die ATKV se Podiumpret. Hierdie Dassie het onlangs digitaal aan Radikale Redenaars, Kansvatter en…

Nog ‘n Hoërskool Langenhoven leerder gekies vir speeltoneel-kompetisie

Angelo Bergh, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is saam met Emmari Gildenhuys, ‘n graad 9-leerder, die enigste Suid-Kaap leerders wat gekies is vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET.…

Hoërskool Langenhoven leerder gekies vir Speeltoneel-kompetisie

Emmari Gildenhuys, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is die enigste Suid-Kaap leerder wat gekies is vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET. Sy is uit ongeveer 3000 leerders gekies,…

Hoërskool Langenhoven Voortrekkers slaag Presidentsverkenner-eksamen

Bo vlnr: Miquel D’Emiljo, Suria Denkema en Magdel Barnard. Middel vlnr: Bianca Lombaard, Esmé de Wet en Jeané Keyser. Onder vlnr: Chané Fourie, Suné Barnard en Janke Heenop. Nege leerders…

Hoërskool Langenhoven lewer nog ‘n beroemde musikant op: Willem Botha

Schools That Rock publiseer berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole  op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, oud-leerder Willem Botha, het sy merk in die lewe gemaak. Willem…

KIARA KÁN VASBYT!

Kiara met haar sertifikaat Kiara Vosloo, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die groot voorreg gehad om die Okavango Vasbyt vir dogters aan te pak en te…

Hoërskool Langenhoven se Wintersport goed op dreef

Hier verskyn die leerders wat aan die sportdag deelgeneem het Foto verskaf Die eerste rugbyspan, netbalspan en dogtershokkiespan van het op Saterdag, 7 Maart, te Plettenbergbaai, aan Hoërskool Wittedrif se…

Hoërskool Langenhoven Tennisspelers presteer

Vlnr: Loumé Stegman, Mialize Wessels, Anke Gildenhuys en Inga Rall Foto verskaf Die tweede dogters-tennisspan van Hoërskool Langenhoven het op Dinsdag, 3 Maart, teen Glenwood House gespeel. Die Dassies het die…

Hoërskool Langenhoven Skaakspelers presteer

Agter vlnr: Bernicia Adams, Jo-Andrea Elbrink, Christopher Joseph, Fayden Sefoor, Jordan Sefoor en Kaylin Andrews Voor vlnr: Hanlie Fransies, Zuraida Prins, Diaheine-Lee Prins, Jominique van Wyk en Samonique Jacobs Foto…

Hoërskool Langenhoven swemmers neem deel aan Red House River Mile-byeenkoms

Agter vlnr: Anré Farre, Bernard Small, Ben St Arnaud, Miquel D’Emiljo, Isabel Coetzee, Mia Coetzee, me. Malandi Oosthuizen, Monique Brink, Mienke Doubell en Rut Gouws Voor vlnr: Lené Radyn, Marina…

DASSE SKOU UITSTEKEND

Agter vlnr: Magdel Barnard, Georgina Thornley, Anja Joubert, Ané Louw, Mariechen Goedhals, Tannah Strydom en Anke Kemp. Voor vlnr: Marli-Anne Viljoen,Tara Zeelie, Korine Joubert, Zoë Heyns, Rochelle Janse van Rensburg…

Hoërskool Langenhoven wen aflos

Die dogters-aflosspan, wat die aflos gewen het, saam met Dorette Vosloo Die dogters-aflosspan van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos, wat…

DASSE PRESTEER IN TOUTREK

Agter vlnr: Maretia Human, Reana Swart en Lizette Tesner Voor vlnr: Leandri Botha en Petra Crafford   Vyf leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het op Saterdag, 22 Februarie 2020, in…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN-ATLETE DEUR NA WES-KAAP KAMPIOENSKAPPE

Agter vlnr: Lyle-Clint Fielies, Lourens van Vuuren, Dandré Diedericks en Nelani Nel Voor vlnr: Beyon Prins, Marie Saayman en Gilermo Lamini   Sewe leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het Saterdag,…

Hoërskool Langenhoven deel van #SPEKBOOMCHALLENGE

Die #spekboomchallenge spoor alle Suid-Afrikaners aan om ten minste 10 spekbome in 2020 te plant. Hierdie plante absorbeer meer koolstofdioksied, as enige ander plant ter wêreld, en kan tot en…

Hoërskool Langenhoven Gr 10 Toppresteerders

Agter vlnr: Daniel Janse van Rensburg (80.8%), Nika du Toit (82.1%), Kerishni Michaels (82.7%), Johané Gerber (84.1%) en Reana Swart (84.2%). Voor vlnr: Chané Fourie (85.7%), Mia Coetzee (86.0%), Jana…

Hoërskool Langenhoven Gr 8 Toppresteerders

Agter vlnr: Nienke du Plooy (82.8%), Thalia Oosthuizen (85.9%), Ashley Lourens (86.4%), Romé van Druten (87.2%) en Isabel Coetzee (87.8%). Voor vlnr: Megan van Tonder (88%), Cara Serfontein (90.6%), Irmari…

Hoërskool Langenhoven Gr 9 Toppresteerders

Agter vlnr: Monique Gem?rr (82.6%), Wena Pienaar (83.2%), Lisa Higgs (83.4%), Marché Hunter (85%), Mienke Doubell (85%) en Petra Crafford (87.1%). Voor vlnr: Madré Davids (87.9%), Fayden Sefoor (88.4%), Bea…

Hoërskool Langenhoven Gr 11 Toppresteerders

Agter vlnr: Mariechen Goedhals (77.8%), Annika Streicher (80.1%), Esmé de Wet (80.4%), Caylin Evertse (82.4) en Tinka Fox (83.0%). Voor vlnr: Hendrik-Louis Fourie (87.0%), Suné Barnard (87.7%), Mienke Geldenhuys (89.4%),…

Dasse se Hoofdogter gekeur vir Jeugleierskonferensie

Suria Denkema Suria Denkema, Hoërskool Langenhoven in Riversdal se hoofdogter van 2020, is gekies om vanaf 6 tot 12 Desember deel van die jaarlikse Jeugleierskonferensie van die Burger, te Hoërskool…

Hoërskool Langenhoven se Marlé ontvang Trofee vir prestasie in enkele sportsoort

Marlé van Wyk met haar trofee. Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhvoen, het die Christie Coetzee-trofee vir beste prestasie in ‘n enkele skoolsport ontvang. Sy het aan…

DASSE DEEL GOOSEN/ VAN DER MERWE-TROFEE

Peter-Jame Wait en Iné Lourens Iné Lourens en Peter-Jame Wait, graad 12-leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, deel vanjaar die Goosen/ Van der Merwe-trofee. Hierdie trofee word toegeken vir veelsydigheid…

Hoërskool Langenhoven Sportman en -vrou van die jaar

Reevin February en Tinka Fox.  Reevin February, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, en Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder, is onderskeidelik as Sportman en –vrou van die jaar aangewys. Reevin…

Hoërskool Langenhoven se Dine-Mari ontvang Ambassadeurs-toekenning

Dine-Mari du Preez, hoofdogter van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die gesogde Ambassadeurstoekening ontvang. Hierdie is ‘n Das wat nie noodwendig altyd in die kalklig is nie. Sy is ‘n…