Heart Health

Junior Protea Ruiterkuns Kaptein – Hoërskool Langenhoven

Junior Protea Ruiterkuns Kaptein. Korine Joubert, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die Julie-vakansie die Junior Protea-oefenkamp te Standerton, Mpumalanga bygewoon en uitstekend presteer.

Sy het tydens die kamp haar Junior Protea-baadjie in die 5-gang Ruiterkuns-afdeling, ontvang. Korine is ook as kaptein van dié span aangewys.

Sy en haar span gaan vanaf 7 tot 10 Oktober Suid-Afrika in New Orleans, VSA, verteenwoordig, waar hulle teen VSA se Junior Ruiterkuns-span te staan gaan kom.

Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/

https://langenhovenhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week – Thought of the week. Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! What do you know about tomorrow?

Eden Hokkie IPT – Hoërskool Punt presteer

Eden Hokkie IPT. Sportsterre skitter in Pietermaritzburg! Danica Bronn, ’n briljante hokkiespeler van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het van 7 tot 13 Julie met groot entoesiasme Eden se o.16-span by…

Leave a Reply

You Missed

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week – Thought of the week

Eden Hokkie IPT – Hoërskool Punt presteer

Eden Hokkie IPT – Hoërskool Punt presteer

World Lyrical Dance – Hoërskool Wesvalia

World Lyrical Dance – Hoërskool Wesvalia

XCM Fietswedren – Hoërskool Swartland presteer

XCM Fietswedren – Hoërskool Swartland presteer

U18 Hockey Nationals – Michaelhouse makes their mark

U18 Hockey Nationals – Michaelhouse makes their mark

Tonbridge Fees – Dag 3 – Grey Kollege teen Tonbridge

Tonbridge Fees – Dag 3 – Grey Kollege teen Tonbridge