Hier verskyn die leerders wat aan die sportdag deelgeneem het
Foto verskaf
Die eerste rugbyspan, netbalspan en dogtershokkiespan van het op Saterdag, 7 Maart, te Plettenbergbaai, aan Hoërskool Wittedrif se sportdag deelgeneem.
ADVERTISEMENT
Die dag was ‘n groot sukses en die Dasse het die seisoen op ‘n hoë noot afgeskop.
Die skool is baie opgewonde oor die res van die seisoen!