Vlnr: Loumé Stegman, Mialize Wessels, Anke Gildenhuys en Inga Rall
Foto verskaf
Die tweede dogters-tennisspan van Hoërskool Langenhoven het op Dinsdag, 3 Maart, teen Glenwood House gespeel. Die Dassies het die kwartaal op ‘n hoogtepunt afgesluit deur vyf van die ses wedstryde te wen!
Become a Sponsor








