)

Hoërskool Langenhoven Skaakspelers presteer

Agter vlnr: Bernicia Adams, Jo-Andrea Elbrink, Christopher Joseph, Fayden Sefoor, Jordan Sefoor en Kaylin Andrews

Voor vlnr: Hanlie Fransies, Zuraida Prins, Diaheine-Lee Prins, Jominique van Wyk en Samonique Jacobs

Foto verskaf

Die skaakspelers van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is tans besig met Eden-skaakproewe. Die Dassies het op Saterdag, 7 Maart, in Oudtshoorn deelgeneem.

Die leerders vaar uitstekend in hierdie sportsoort en gaan nog vir die volgende paar weke besig wees met die proewe.

Die Dasse wens hulle alle sterkte toe!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal