)

Hoërskool Punt speel Rugby en Hokkie by Loerie-Sportdag!

Dogters o.18B-hokkiespan

Voor: Ché-lyn Gower, Daneil Ruiters, Douwleen Conradie en Zenith Seconds

Agter: Anke de Swart, Zeonelda Pieterse, Amelea Canary, Nina Kolesky, Elaine van der Berg, Lindy de Wet, Bonny Young, Elizmor Olivier en Me. C. D’Elboux (afrigter)

Foto verskaf

 

Op Saterdag, 7 Maart, het verskeie Punt-sportspanne,  aan die Loerie-Sportdag deelgeneem.  Dit was geweldig warm en die spanne moes alles gee tydens hul eerste wedstryde van die seisoen.

Rugby:

Die volgende Punt-rugbyspanne het aan die Sportdag deelgeneem:

Die o.15A-span het eerste gespeel en wen die wedstryd teen Knysna oortuigend met 29 – 6.  Die span het goeie aanvallende rugby gespeel en is verseker reg vir die seisoen.

Die o.16A-span begin ook die seisoen baie goed deur Wittedrift mey 35 – 0 te wen.  Dit voorspel groot dinge vir die seisoen wat voorlê!

Die o.19A-span het teen Oakdale B te staan gekom en verloor ongelukkig met 7 – 47.  Die wedstryd is in baie goeie gees gespeel en Punt se afrigters en spelers is baie tevrede met die kombinasies en spelpatroon wat getoets is. Hulle sien uit na ‘n goeie 2020-seisoen.

Spelers van die wedstryd:

o.15: Cameron Joubert

o.16: Dylan Boshoff

o.19B: Agterspeler: Heinrich Kamineth

o.19A: Voorspeler: Luluma Magusha

 

Hokkie:

Die o.16A-seuns het gelykop, 0 elk teen Langehoven Gimnasium gespeel en het gewen teen  Wittedrift met 2 – 0. Hulle verloor 0-1 teen Knysna.

O.19B-dogters:

Verloor 0-1 teen Knysna se o.19A

Gelykop 0 elk teen Struisies o.19B

Gelykop 0 elk teen Wittedrift o.19A

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal