Stars of the Universe. Tiffany Cordier, ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool verwerf haar SA-kleure vir dans.
Hierdie talentvolle Das het virtueel aan die Stars of the Universe kompetisie deelgeneem en ‘n silwer toekenning vir haar Hip Hop dans verwerf!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf