Tjokkies Tweelinge. By Tjolkies in Bloemfontein is daar altyd dubbele pret. Hierdie jaar is daar 5 pare tweelinge in die skool. En dit is nie al nie! Die skool het ook ‘n Meneer wat deel van ‘n tweeling is en ‘n Juffrou wat die mamma van ‘n tweeling is!
Klink dit te goed om waar te wees? Wel, dit is waar.
Hier is die Tjokkies tweelinge:
- Anika en Christaan van der Westhuizen
- Lisa Jacobs en Daniël Jacobs
- Janco en Daniël Spies
- Henro en Amé Snyman
- Lenicke en AB van den Berg
- Juan en Evan de Canha
- Liam en Neil Loftus
- Lize-Marie en PJ Swanepoel
- Johann en Jean-Ross Brand
- Ineke en Dehan Sirgel
- Olivia en Kendill Grobler
- Luan en Jandré Wilken
- Daniële en Niané Botha
- Mila en Jay le Roux
- Mariska Castelyn (Mnr. Antonie se tweeling-sussie)
- Mnr. Antonie Botha en Nienke
- Mila le Grange (Juf. Celetia le Grange se tweeling)
- Melenka en Henro Loubser
Arme onderwysers – hoe gaan julle weet wie ie wie?
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf