)
Cape Town Cycle Tour – Primêre Skool Universitas

Cape Town Cycle Tour. Shirlé van den Berg is een van Tjokkies se nuwe leerders vanjaar. Sy is alreeds ‘n trotse Tjokkie is murg en been! Shirlé het die afgelope…

Kleure-atletiek – Primêre Skool Universitas

Kleure-atletiek. Tjokkies is sommer baie trots op hul atlete se prestasies tydens hul kleure-atletiek byeenkoms. Nie minder as sewe rekors is verbeter! Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s…

Laerskole tennisspanne – Primêre Skool Universitas

Laerskole tennisspanne. Nege seuns van Primêre Skool Universitas/ Tjokkies is opgeneem in onderskeie Laerskole tennisspanne. Mangaung Metro Tennis: Vrystaat Laerskole Tennis 0.14 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf

Leerderraad 2025 – Primêre Skool Universitas

Leerderraad 2025. Tjokkies kondig met trots hul leerderraad vir 2025 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf

Tjokkies presasies – Primêre Skool Universitas

Tjokkies presasies. Tjokkies vier die ses hoogste toekennings van Tjokkies prestasies soos gisteraand deur die skoolhoof, Mnr. Neels Gunter, aan die leerders oorhandig is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf

Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Universitas

Hoofleiers 2025. Tjokkies het hul Hoofleiers 2025 bekend gemaak. Baie sterkte met die groot taak wat op julle wag! Tjokkies weet sommer dat die leerderraad onder julle leiding gaan floreer.…

Voortrekker jeugleiers 2025 – Primêre Skool Universitas

Voortrekker jeugleiers 2025. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein wens graag hul nuutverkose jeugleiers, Lené de Villiers en France Engelbrecht, hartlik geluk. “Tjokkies is baie trots op julle en sien uit…

Skolekrieket – Primêre Skool Universitas

Skolekrieket. Primêre Skool Universitas se eerste krieketspan het die afgelope week krieket-koning gekraai by Primêre Skool Willem Postma se skolekrieket aandliga. Tjokkies speel eerste die aand teen Grey Kollege Primêr…

Mini Krieketwedstryde – Primêre Skool Universitas

Mini Krieketwedstryde. Tjokkies se Graad 1 mini-krieketwedstryde het met hulle rondomtalie wedstryde afgeskop. Daar is nog twee weke om na uit te sien waar almal ‘n beurt gaan kry om…

Landloop liga – Primêre Skool Universitas

Landloop liga. Twintig landlopers van Tjokkies het hierdie jaar behoorlik laat waai en 100% liga deelname gekry. Seuns o.8 Dogters o.8 Seuns o.9 Dogters o.9 Seuns o.10 Dogters 0.10 Dogters…

Vrystaat landloop-kampioenskappe – Primêre Skool Universitas

Vrystaat landloopkampioenskappe. Sestien landloop-atlete van Tjokkies in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die Vrystaat landloop-kampioenskappe deelgeneem. Atlete wat deelgeneem het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf

ATKV spelkompetisie – Primêre Skool Universitas

ATKV spelkompetisie. Ses van Tjokkies se leerders het vandag aan die ATKV spelkompetisie by die Nasionale Afrikaanse Letterkunde Museum (NALN) deelgeneem. Liana van Niekerk het uitstekend gespel en het ‘n…

Primary School Chess Festival – Primêre Skool Universitas

Primary School Chess Festival. Tjokkie maats het die naweek hul staal gewys by die Primary School Chess Festival. Die toernooi is aangebied by Primêre Skool Willem Postma. Lizbie Spies en…

Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan – Primêre Skool Universitas

Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan. Twee leerders van Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Mi-Lan Botha en Elzé Myburgh was albei deel van die Vrystaat Lynx 0.13A-netbalspan. Die span het algeheel sewende…

Tjokkies Landloop – Primêre Skool Universitas

Tjokkies Landloop. Die landlopers van Tjokkies het gister aan hul eerste landloop byeenkoms deelgeneem. Die leerders het die lang afstande regtig maklik laat lyk en hulself baie goed van hul…

Vrystaat Swemspan – Primêre Skool Universitas

Vrystaat Swemspan. Twee swemmers van Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Corné Liversage en Luan Potgieter, is gekies as deel van die Vrystaat Swemspan. Hierdie twee manne gaan later hierdie maand…

Tjokkies in Top vyf – Primêre Skool Universitas

Tjokkies in Top vyf. By die jaarlikse “Motheo District- Well done function” is Tjokkies as een van die Top 5 skole in die Motheo Distrik aangewys (Quintiles 4-5). “Wat ‘n…

Tjokkies Onnies presteer – Primêre Skool Universitas

Tjokkies Onnies presteer. Primêre Skool Universitas, Bloemfontein, is baie trots op hierdie onderwysers. Agt Tjokkies Onnies presteer deurdat hulle verkies is om hul skool op ‘n wyer wyse te verteenwoordig!…

Redenaars – Primêre Skool Universitas

Redenaars. Tjokkies se Graad 6 en Graad 7 leerders het die personeel vandag,14 Maart, behoorlik van hul standpunte oortuig tydens hul redenaars kompetisie. Hulle almal was regte sterre! Die wenners:…

Beheerliggaam 2024 – Primêre Skool Universitas/ Tjokkies

Beheerliggaam 2024. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein het die nuutverkose Beheerliggaam 2024 bekend gestel vir dievolgende termyn. Die skool bedank elke ouer wat aan die aanlyn Beheerliggaam 2024 verkiesing deelgeneem…

Grey Kollege Primêr Tennistoernooi – Primêre Skool Universitas

Grey Kollege Primêr Tennistoernooi. Tjokkies se tennis manne wat vanaf 28 Februarie tot 2 Maart aan die Grey Kollege Primêr Tennistoernooi deelgeneem. Die top 8 laerskole van regoor die land…

Vrystaat Interprimêre Swemgala – Primêre Skool Universitas

Vrystaat Interprimêre Swemgala. Agt-en-vyftig leerders van Primêre Skool Universitas, Bloemfontein, het aan die Vrystaat Interprimêre Swemgala deelgeneem. Die Tjokkies-swemmers het baie mooi presteer. Uitslae behaal deur Tjokkies: Die volgende Tjokkies…

Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms – Tjokkies presteer

Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein se atlete het aan die Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hierdie Tjokkies-atlete het gehardloop en (presteer) dat die stof spat! Die volgende prestasies…

Tjokkies Tweelinge – Primêre Skool Universitas

Tjokkies Tweelinge. By Tjolkies in Bloemfontein is daar altyd dubbele pret. Hierdie jaar is daar 5 pare tweelinge in die skool. En dit is nie al nie! Die skool het…

Tjokkies swemmers – Primêre Skool Universitas

Tjokkies swemmers. Tjokkies is baie bly dat hulle ‘n foto van hierdie ses kon kry – want hierdie Tjokkies swemmers is baie meer in die water as op land! Primêre…

Oud-Tjokkies in pampoenrokke – Primêre skool Universitas

Oud-Tjokkies in pampoenrokke. Vandag was ‘n groot en opwindende dag in twaalf oud-Tjokkies se lewens. Hulle begin ‘n nuwe hoofstuk op hul lewenspad!. Hulle het Hoër Meisieskool se pampoenrokfunksie bygewoon.…

OMS Medaljefunksie – Hoër Meisieskool Oranje

OMS Medaljefunksie. ’n Hele klompie Oranje-matrieks van 2023 wat met ’n A-gemiddeld geslaag het, kon dié prestasie Woensdag op die skool se medaljefunksie ook saam met hul laerskoolhoof deel wat…

Kloppers Tennistoernooi – Primêre Skool Universitas

Kloppers Tennistoernooi. Terwyl almal hierdie vakansie nog laat geslaap het, het drie van Tjokkies se leerders, Petrus Fourie, Louis Fourie en Tristan van der Westhuizen uitstekend in tennis gevaar! Vanaf…

Hoofleiers 2024 – Tjokkies maak hoofleiers bekend

Hoofleiers 2024. Tjokkies in Bloemfontein kondig met trots ons hoofleiers vir 2024 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://tjokkies.co.za/ Foto verskaf