Tjokkies in Top vyf. By die jaarlikse “Motheo District- Well done function” is Tjokkies as een van die Top 5 skole in die Motheo Distrik aangewys (Quintiles 4-5). “Wat ‘n absolute voorreg. Alle eer aan die Here!”
Welgedaan, well done, mosebetsi o motle Tjokkies! Tjokkies is Tjokkenblok vol trots!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf