)

OMS Medaljefunksie – Hoër Meisieskool Oranje

OMS Medaljefunksie. ’n Hele klompie Oranje-matrieks van 2023 wat met ’n A-gemiddeld geslaag het, kon dié prestasie Woensdag op die skool se medaljefunksie ook saam met hul laerskoolhoof deel wat die OMS Medaljefunksie bygewoon het.

Oranje erken en prys graag die groot aandeel wat dié skole gespeel het om vir hierdie leerders ’n puik grondslag te lê vir latere akademiese sukses in hulle hoërskoolloopbaan.

  • Oranje Primêr: Heleen Gageman, Mari-né Hattingh, Nadine Heys, Kayla Olivier, Lara Potgieter, Johanné Heyns, Mia Prinsloo, Anina Groenewald, Ancois Bodenstein, Mieke Ruhbock en Ané Bernardü.
  • Willem Postma Primêr: Mienke Brummer, Mia de Jager, Liza Euvrard, Carli Pienaar, Aneila Frylinck, Eloise van Driel, Hesti de Beer, Christine Fourie, Elizabeth Joubert, Xanthé de Sa en Inge van Vuuren.
  • Fichardtpark Primêr: Jenna van den Berg
  • Universitas Primêr: Michelle Flemming, Ankia Myburgh, Gabi Cloete, Beaulah Shaw en Miané Smit.
  • Hoërskool Bultfontein: Char;otte Fourie en Lerinda Bresler
  • Hoêrskool Colesberg: Delene Oosthuizen
  • Laer Volkskool Graaff-Reinet: Margitte van Zyl
  • Laerskool Pres. Brand: Margitte van Zyl
  • Laerskool Harrismith: Carmien de Beer en Janke Pretorius
  • Laerskool Senekal: Germarie Spershott
  • Laerskool Aliwal-Noord: Lanelle Newton
  • Laerskool Gill: Nina de Klerk en Tanél Troskie
Van links voor: Mienke Brummer, Mia de Jager, Liza Euvrard, Carli Pienaar, Aneila Frylinck. Agter: Eloise van Driel, Hesti de Beer, mnr Sakkie Matthee (waarnemende hoof), Christine Fourie, Elizabeth Joubert, Xanthé de Sa en Inge van Vuuren
Van links: Michelle Flemming, Ankia Myburgh, mnr Neels Gunter (Hoof, Tjokkies) Gabi Cloete, Beaulah Shaw en Miané Smit
Mnr Marius Kriel (Hoof van Fichardtpark Primêr) en Jenna van den Berg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal