)

Errie Matriekgroep 2023 – EHS behaal uitstekende resultate

Errie Matriekgroep 2023. Die Errie-matriekgroep 2023 se uitslae van 2023 getuig weereens van Hoƫrskool Ermelo se harde werk. Ongetwyfeld ook die deursettingsvermoƫ en toewyding van die onderwysers sowel as die leerders.

Die skool behaal ’n 99,2% slaagsyfer met slegs een druipeling en 95,4% vir toelating tot tersiĆŖre opleiding. Dit is 124 leerders uit 130! Die volgende vakke behaal ’n 100% slaagsyfer: Afrikaans HT, English FAL, English HL, Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, LewensoriĆ«ntering, Landbouwetenskap, Musiek, Visuele Kuns, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Geografie, Inligtingstegnologie, Lewenswetenskappe, Fisiese Wetenskap, Gasvryheidstudies, Toerisme en Landboubestuur. 11 van die vakke wat EHS aanbied het ’n gemiddeld van bo 60% behaal.

Individuele prestasies van leerders:
  • Raees Tikly obtained nine distinctions with an average of 92,6%. Afrikaans FAL: 92%, English HL: 87%, Mathematics: 93%, Additional Mathematics: 85%, Life Orientation: 97%, Accounting: 93%, Business Studies: 94%, Life Science: 91% and Physical Science: 94%. This is an exceptional achievement!
  • Johan Strauss behaal onderskeidings in al sewe sy vakke en ’n gemiddeld van 90,6%. Afrikaans Huistaal: 85%, Engels EAT: 91%, Wiskunde: 94%, LewensoriĆ«ntering: 91%, Rekeningkunde: 93%, Lewenswetenskappe: 88% en Fisiese Wetenskap: 92%.
  • Altus Boshoff behaal ook sewe onderskeidings met ’n gemiddeld van 87,2%. Afrikaans Huistaal: 84%, Engels EAT: 89%, Wiskunde: 87%, LewensoriĆ«ntering: 89%, Rekeningkunde: 91%, Ingenieursgrafika en -ontwerp: 83% en Ekonomie: 88%.
  • Isabelle Moussier obtained seven distinctions and one B symbol. Her average is 86,5%. Afrikaans FAL: 94%, English HL: 85%, Mathematics: 83%, Life Orientation: 93%, Music: 86%, Accounting: 78%, Business Studies: 91% and Physical Science: 82%.
  • Yoli Ndlangamandla has six distinctions and an average of 84,3%. Afrikaans FAL:79%, English HL: 80%, Mathematics: 89%, Life Orientation: 87%, Business Studies: 88%, Life Science: 83% and Physical Science: 84%.
  • Isabella Burgers behaal ook ses onderskeidings met ’n gemiddeld van 82,7%. Afrikaans Huistaal: 89%, Engels EAT: 86%, Wiskunde: 62%, LewensoriĆ«ntering: 91%, Visuele Kuns: 90%, Rekenaartoepassingstegnologie: 80% en LewensoriĆ«ntering: 81%.
  • Otto van Schalkwyk en Mienke Cloete behaal elk vyf onderskeidings met onderskeidelik 81,7% en 80,4% as gemiddelde. Otto behaal onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, Wiskunde, LewensoriĆ«ntering en Ingenieursgrafika en -ontwerp. Mienke behaal onderskeidings in Afrikaans HT, Engels EAT, LewensoriĆ«ntering, Besigheidstudies en Toerisme.
  • Inge Greyling behaal vier onderskeidings en ZanĆ© du Plessis, Luzaan Durand, Eliska Duvenage, ZanĆ©ke Ludick, Sboja Ngwane, Mia Steenkamp, Ancois van der Berg en Nqobile Zwane behaal elk vier onderskeidings.
EHS Sterre: Yoli Ndlangamandla, Isabella Burgers, Otto van Schalkwyk en Mienke Cloete

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal