Gimnastiek. Ethan van Metzinger, graad 1 leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekroon as die o.8 trampolien-trofeewenner. Ethan het verder presteer deur die voorskool (seuns) artistiese trofee vir 2023 in te palm.
Hy het ook silwer medaljes vir euro-trampolien en mini-trampolien tydens die i-Africa Games in Kemptonpark ontvang!
Meer skolenuushttps://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf