Noord-Vrystaat Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville skitter
Noord-Vrystaat Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op vier uitmuntende leerders wat hul merk gemaak het tydens die Noord-Vrystaat Gimnastiek Kwalifiseringskompetisie. Hierdie talentvolle jong gimnaste het nie net hul…
Vrystaat Kwalifisering Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat Kwalifisering Gimnastiek. 🎉 Uitsonderlike Prestasie deur Hugo De Klerk! Primêre Skool Naudeville in Welkom is ongelooflik trots op een van hul ster-leerlinge, Hugo De Klerk. Hy het tydens die…
Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville
Gimnastiek. Naudies gimnaste blink uit in Bultfontein. Vier gimnastiek-sterre van Primêre skool Naudeville in Welkom, Marianca Alberts, Taylene van Alphen, Hugo de Klerk en Eben Naude, het die afgelope Saterdag,…
Central Finity Vriendskaplike Tampolienkompetisie – Primêre Skool Fichardtpark
Central Finity Vriendskaplike Tampolienkompetisie. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Ethan en Ryan van Metzinger het op 24 Mei aan die Central Finity Vriendskaplike Trampolienkompetisie in Bloemfontein deelgeneem.…
Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville gimnaste presteer
Gimnastiek. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Hugo de Klerk, Taylene van Alphen en Eben Naude, het 17 Mei aan Bloemfontein se gimnastiek-kompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Lees…
Gimnastiek OP Proewe – Laerskool Stulting
Gimnastiek OP Proewe – Leani Knoesen, Luan Geldenhuys en Dewald Duvenage van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan die Gimnastiek OP proewe deelgeneem. Hulle ontvang die volgende medaljes: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Gimnastiek – Naudeville Primêr leerder verteenwoordig NOVS
Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville Graad 6 leerder, Hugo de Klerk het 25 Mei aan die NOVS Gimnastiek se kwalifiserings-kompetisie (vlak3) deelgeneem en ‘n goue medalje verower. Hugo gaan nou die…
Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville
Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville in Welkom Graad 6 leerder, Hugo de Klerk, Het Saterdag, 18 Mei, aan Bloemfontein Gimnastiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Hugo het by Level 3 skitterend presteer deur ‘n…
Gimnastiek – Primêre Skool Fichardtpark
Gimnastiek. Ethan van Metzinger, graad 1 leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekroon as die o.8 trampolien-trofeewenner. Ethan het verder presteer deur die voorskool (seuns) artistiese trofee vir…
Vrystaat Gimnastiek – BVHS gimnaste gekies vir span
Vrystaat Gimnastiek. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se gimnaste, Adam Kotze en Nicolene Arangies, het aan die Vrystaat Gimnastiek kwalifiserende kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het op 19 Augustus in Bloemfontein plaasgevind.…
Noord-Vrystaat Gimnastiek – BVHS leerders skitter
Noord-Vrystaat Gimnastiek. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Nicolene Arangies en Adam Kotzé, het beide op 12 Augustus, tydens die Noord-Vrystaat Gimnastiek kompetisie, gekwalifiseer om deel te neem aan die…
SA Gimnastiek Kampioenskappe – Primêre Skool Naudeville
SA Gimnastiek Kampioenskappe. Hugo de Klerk, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 24 Junie aan die SA Gimnastiek Kampioenskappe in Bultfontein deelgeneem. Hugo het puik presteer en ‘n…
SA Tuimelproewe – Hoërskool Gimnasium Paarl leerder neem deel
SA Tuimelproewe. Anebelle Esterhuisen, leerder van Hoërskool Gimnasium Paarl neem op 1 Julie deel aan die finale SA Tuimelproewe te Gqeberha. Na afloop van die kompetisie en ook ‘n oefenkamp,…
Gimnastiekproewe – Keegan Klopper van Hoërskool Linden presteer
Gimnastiekproewe. Keegan Klopper, leerder van Hoërskool Linden, het die afgelope naweek Linden se naam hoog gehou.Hy het op 11 en 12 Maart in Pretoria aan gimnastiekproewe deelgeneem, waaruit die Nasionale…
Laerskool Park Gimnastiek
SOUTH ZONE CHAMPIONSHIPS Hierdie leerders het Eden verteenwoordig tydens die SOUTH ZONE CHAMPIONSHIPS gehou 22 tot 24 Junie te Kraaifontein in die Kaap. Hulle het pragtig presteer en die volgende…
Hoërskool Strand Gimnastiek nuus
Mia het onlangs deelgeneem aan die Gimnastiek Suid-Afrikaanse kampioenskap in Gauteng. Haar uitslae is as volg vir Vlak 5 (13 jariges) Balk: 9,1 Vault: 9,1 Brug: 8,9 Vloer: 8,75 Sy…















