)

Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville

Gimnastiek. Naudies gimnaste blink uit in Bultfontein. Vier gimnastiek-sterre van Primêre skool Naudeville in Welkom, Marianca Alberts, Taylene van Alphen, Hugo de Klerk en Eben Naude, het die afgelope Saterdag, 14 Junie, in Bultfontein deelgeneem aan ‘n kwalifiserende gimnastiek kompetisie. Hierdie vier gimnaste het hul bes gedoen en uitstekend presteer: 

  • Marianca Alberts: Level 1 behaal Goud
  • Taylene van Alphen: Level 1 behaal Goud
  • Hugo de Klerk: Level 3 behaal Goud
  • Eben Naude: Level 1 behaal Silwer

Al die Naudies kwalifiseer vir die Noord-Vrystaatspan wat 27 en 28 Junie gaan deelneem in Bloemfontein.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal