SA Tuimelproewe. Anebelle Esterhuisen, leerder van Hoërskool Gimnasium Paarl neem op 1 Julie deel aan die finale SA Tuimelproewe te Gqeberha. Na afloop van die kompetisie en ook ‘n oefenkamp, word die SA Juniorspan aangekondig.
Hierdie span sal gedurende November aan die Wêreldkampioenskapppe te Birmigham, Engeland, deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf