SA Gimnastiek Kampioenskappe. Hugo de Klerk, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 24 Junie aan die SA Gimnastiek Kampioenskappe in Bultfontein deelgeneem. Hugo het puik presteer en ‘n silwer medalje behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf