)
SA Gimnastiek Kampioenskappe – Oranje Primêr leerder skitter

SA Gimnastiek Kampioenskappe. Primêre Meisieskool Oranje leerder, Letitia De Smidt, het 3 Oktober aan die SA Gimnastiek Kampioenskappe deelgeneem in Pretoria. Sy behaal die volgende prestasies: 1ste plek vir balk…

SA Gimnastiek – Hoërskool Strand Gimnaste blink uit

SA Gimnastiek. Drie gimnaste van Hoërskool Strand het gedurende die Oktober-vakansie aan die Suid-Afrikaans Gimnastiek Kampioenskap deelgeneem. Hulle het al drie baie goed presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsstrand.co.za/ Foto verskaf

SA Gimnastiek Kampioenskappe – Primêre Skool Naudeville

SA Gimnastiek Kampioenskappe. Hugo de Klerk, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 24 Junie aan die SA Gimnastiek Kampioenskappe in Bultfontein deelgeneem. Hugo het puik presteer en ‘n…