)

Pronk Podium – Hoërskool Fichardtpark pronk

Pronk Podium. Die afgelope naweek het Hoërskool Fichardtpark se Tienertoneel groep aan die Pronk Podium toneel kompetisie deelgeneem. Die geselskap het na die streeksfinaal deurgedring en eindig algeheel vierde. Fichies behaal ook die volgende toekennings vir hulle optrede van Die Leser.

Aardklop Pronk Podium:

  • Silwer – Jean-Mari Lombard vir nuutgeskrewe teks
  • Silwer – Ensamble
  • Silwer – Jean-Mari Lombard vir regie
  • Silwer – Marco Huygen vir spel
  • Silwer – Cleo-Lee Krugervir spel
  • Silwer – Carolina van der Merwe vir spel
  • Silwer – Verhooghulp
  • Silwer – Mienke Barnard vir verhoogbestuurder
  • Silwer – Choreografie
  • Silwer – Kostuums
  • Brons – Karla Marais vir spel
  • Brons – Ethan Burger vir spel
  • Brons – Tienike Fick vir spel
  • Brons – Danika Steyl vir spel
  • Brons – Willie de Bruin vir spel
  • Brons – Stelontwerp
  • Brons – Nadia Brand vir beligtingsoperateur
  • Brons – Ciara Archer vir klankoperateur

Hierdie toneel word op 2 en 3 Augustus vir die skool opgevoer. Maak seker jy koop jou kaartjies betyds.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal