)
Toneelfinaal 2025 magnetiese fees – ATKV Tienertoneel

Toneelfinaal 2025 magnetiese fees. Danksy magnetiese tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog onweerstaanbaar gemaak het, moes ’n swaargewig-beoordelaarspaneel behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel-…

ATKV Tienertoneel – Hoërskool Langenhoven skitter by Baxter

ATKV Tienertoneel. 🎭 Hoërskool Langenhoven skitter op die ATKV Tienertoneel-verhoog. Die Dasse van Hoërskool Langenhoven in Riversdal het onlangs hul kreatiewe flair en toewyding aan Afrikaanse teater ten toon gestel.…

ATKV-Tjokkertoneel finaliste bekend – ATKV Skole Toneel

ATKV-Tjokkertoneel finaliste bekend. Elke jaar laat die ATKV se toneelaanbod die samelewing nuut asemhaal. Dit is ’n magnetiese platform waar jong stemme, vars stories en kreatiewe energie saamvloei in ’n…

FAK ALLEGRETTO Tienertoneel uitslae – Hoërskool Jim Fouché

FAK ALLEGRETTO Tienertoneel uitslae: Wanneer die wind draai. Die produksie Wanneer die wind draai, het uitmuntend gevaar en verskeie toekennings en nominasies is deur Jim Fouché se leerders losgeslaan. “Wanneer…

Stellenbosch Woordfees – Hoërskool Die Wilgers

Stellenbosch Woordfees. Die talentvolle Graad 11 Wilgie-aktrise, Zanje Bodenstein, het onlangs aan die 2024-Toyota Stellenbosch Woordfees, deelgeneem. Zanje het, met Hendré Henning van Helpmekaar Kollege as medespeler, die dialoog, BONSAI…

Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees

Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…

Toneel – Leeuwenhof Akademie

Toneel. Hierdie week gee Leeuwenhof Akademie “Die Lewe is Vroue”– toneel-produksie die geleentheid om in die kollig te wees. Die Lewe is Vroue, is ‘n toneelstuk deur die innoverende dramaturg…

ATKV Tjokkertoneel Wes-Kaap – Curro Durbanville leerders blink uit

ATKV Tjokkertoneel Wes-Kaap. ‘n Aand propvol ongelooflike talent en opwinding het die ATKV Tjokkertoneel Wes-Kaap Streeksfees gekenmerk op 18 en 19 Augustus.  Die Curro Durbanville produksie, getiteld “AGT,” het die…

Fraserburg Logan Toneelfees – OMS se ‘Vry’ ryg toekennings in

Fraserburg Logan Toneelfees. Oranje se verhoogstuk “Vry” het bykans skoonskip op die Fraserburg Logan-toneelfees gemaak waar 42 produksies op die planke was. Die stuk, geskryf deur Pieter Odendaal en geregisseer…

ATKV Tienertoneel – EHS Toneel skitter

ATKV Tienertoneel. Op Donderdag, 27 Julie, het die vier tienertoneelproduksies van EHS deelgeneem aan die ATKV Tienertoneel se Gauteng Streeksfees 1 kompetisie te Little Unisa Theatre in Pretoria. Die leerders…

Pronk Podium – Hoërskool Fichardtpark pronk

Pronk Podium. Die afgelope naweek het Hoërskool Fichardtpark se Tienertoneel groep aan die Pronk Podium toneel kompetisie deelgeneem. Die geselskap het na die streeksfinaal deurgedring en eindig algeheel vierde. Fichies…

Toneel – Errie leerders kry blootstelling aan teaterproduksie

Toneel. Hoërskool Ermelo se toneel leerders en -onderwysers het ’n uitstappie na Pretoria geniet. Hulle het die nuwe produksie in AfriForum-teater gaan kyk: Die Kaplyn. Die verhaal het oorweldigende emosies…

ATKV DigiToneel – Die wenner Lucy Groenewald van Eunice High School

ATKV Digitoneel. Bloemfonteinse Engelse roos gekies vir die kollig! Die wenner van ATKV-DigiToneel 2022 is op 1 November bekendgemaak. Dit was tydens die laaste episode van Gekies vir die Kollig,…

Op die planke – Primêre Skool Jordania spog met wenners

Op die Planke – Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het op 16 Oktober deelgeneem aan die Nasionale finaal. Leeuwenhof Akademie het “Op die planke” aangebied. Jorries het in hul onderskeie grade…