Stellenbosch Woordfees. Die talentvolle Graad 11 Wilgie-aktrise, Zanje Bodenstein, het onlangs aan die 2024-Toyota Stellenbosch Woordfees, deelgeneem.
Zanje het, met Hendré Henning van Helpmekaar Kollege as medespeler, die dialoog, BONSAI deur Gita Fourie, opgevoer. Sy verwerf ‘n sertifikaat vir Uitstaande Prestasie in Dramatiese Vertoning vanaf die WCED en Suidooster Dialoog Projek.
“Ons hou hierdie aktrise met fyn oë dop, die silwerdoek wink Zanje!”


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








