)
Groot5-Tennistoernooi – Helpmekaar Kollege skitter

Groot5-Tennistoernooi – Helpmekaar Kollege se seunstennisspan het geskiedenis gemaak toe hulle die Groot5-tennistoernooi gewen het. Die finale kan as ’n ware titaniese stryd beskryf word. Helpies het hul krag en…

Swemgala – Hoërskool Monument by Helpmekaar Kollege

Swemgala – Hoërskool Monument het kragte gemeet by Helpmekaar Kollege se swemgala. Hulle het teen sterk spanne van Helpmekaar (A en B), Saheti, King David (A en B), Reddam Bedfordview…

Nasionale Krieketweek in Wellington – Helpmekaar Kollege

Nasionale Krieketweek in Wellington. 🏏 Helpmekaar Kollege trots! Zuan Joubert het Helpmekaar Kollege en Gauteng met trots verteenwoordig as lid van die Gauteng-span wat die Nasionale Krieketweek in Wellington gewen…

Nasionale Binnenshuise Hokkiebyeenkoms – Helpmekaar Kollege

Nasionale Binnenshuise Hokkiebyeenkoms. Helpmekaar Kollege vier groot hokkieprestasie 🎉🏑 Helpmekaar Kollege, Johannesburg, is trots om aan te kondig dat vyf talentvolle binnenshuise hokkiespelers gekies is om die Southern Gauteng-span te…

Hoofleiers vir 2026 – Helpmekaar Kollege kondig met trots aan

Hoofleiers vir 2026. 🎉 Helpmekaar Kollege, Gauteng – ’n Nuwe Hoofstuk Breek Aan! Met opwinding en trots kondig Helpmekaar Kollege die hoofleiers vir 2026 aan. Hierdie seuns en dogters is…

Netbal o.15 SA Kampioene – Helpmekaar Kollege skitter

Netbal o.15 SA Kampioene. 🏆 Helpmekaar Kollege kroon o.15-span as SA Kampioene! Helpmekaar Kollege se o.15-netbalspan het hul merkwaardige talent en deursettingsvermoë ten toon gestel. Dit was tydens die Suid-Afrikaanse…

Irene Seymore Netbaltoernooi 2025 – Hoër Volkskool Potchefstroom

Irene Seymore Netbaltoernooi 2025. – ‘n Viering van Talent, Passie en Prestasie. 🏐 Die jaarlikse Irene Seymore Netbaltoernooi het weereens sy reputasie bevestig as een van die hoogtepunte op Hoër…

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

Beste Cheerleading in SA. Helpmekaar se Cheerleaders skitter op nasionale vlak! Helpmekaar se nuutste sport, cheerleading, het pas weer bewys dat hulle alles daar op die Bult met oorgawe én…

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad. 🌍Wêreldburger van die Toekoms: Jude Hattingh skitter by G20 Jeugberaad. 27 Junie 2025 sal vir altyd ’n merkwaardige dag wees in die lewe van Jude Hattingh. Jude, ’n…

Debatspanne na ATKV-finaal – Helpmekaar Kollege

Debatspanne na ATKV-finaal. Helmekaar Kollege het drie debatspanne in ATKV-finaal. Twee seniors en ses juniors het die stof in hul mededingers se oë geskop. Seniors: Juniors: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

ATKV Debatkompetisie – Hoërskool Overvaal

ATKV Debatkompetisie. Hoërskool Overvaal, Vereeniging, se junior- en senior debatspanne neem eerskomende Woensdag, 16 April, deel aan die ATKV Debatkompetisie 2025 by Helpmekaar Kollege. Die ATKV-Debatskompetisie bied ʼn platform vir…

ASA Kampioenskappe Kaapstad – Helpmekaar Kollege presteer

ASA Kampioenskappe Kaapstad. Helpmekaar Kollege, Johannesburg, is trots op hul atlete wat tydens die ASA Kampioenskappe Kaapstad medaljes ontvang het vir hul prestasies. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.helpmekaar.co.za/ Foto’s verskaf

Kloof Netbalfees 2025 – Hoërskool Witteberg

Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee…

Independent Schools Hockey Festival – St Andrew’s College

Independent Schools Hockey Festival. The U16A hockey boys of St Andrew’s College are heading to Pietermaritzburg to participate in the Independent Schools Hockey Festival. The festival is hosted by St…

Rugby 2025 1ste tuiswedstryde – Affies teen Helpmekaar Kollege

Rugby 2025 1ste tuiswedstryde. Affies se rugbyspanne het vandag, 15 Maart, hul Rugby 2025 1ste tuiswedstryde van die seisoen teen Helpmekaar Kollege gespeel. Affies uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Grey Kollege Skaaktoernooi – Hoërskool Fichardtpark skitter

Grey Kollege Skaaktoernooi. Hoërskool Fichardtpark het hulself onomwonde gevestig as die top-skaakspan in die Vrystaat. Tydens die Grey Kollege Skaaktoernooi het die Fichie-skaakkampioene algeheel vyfde by toernooi, en 1ste in…

Stellenbosch Woordfees – Hoërskool Die Wilgers

Stellenbosch Woordfees. Die talentvolle Graad 11 Wilgie-aktrise, Zanje Bodenstein, het onlangs aan die 2024-Toyota Stellenbosch Woordfees, deelgeneem. Zanje het, met Hendré Henning van Helpmekaar Kollege as medespeler, die dialoog, BONSAI…

Sentraal Gauteng Muurbal – Helpmekaar Kollege

Sentraal Gauteng Muurbal. Foto van links: Zuan Joubert, Armandt Griessel, Telise Erasmus, Ivanka van Buren Schele, Ine van der Walt Vyf van Helpmekaar Kollege se muurbalspanne het toekennings ontvang by…

Dink Of Sink – Helpmekaar Kollege

Dink Of Sink. Helpmekaar Kollege se senior debatspanne het hul staal behoorlik in die DINK OF SINK-onvoorbereide debatskompetisie getoon. Na drie taai uitdunrondtes van vinnig gedink (én gesink), dring twee…

Reza de Wet-tienertoneelfees – Hoërskool Eldoraigne wenproduksie

OMS Toneelfees. Die Hoërskool Eldoraigne, Centurion, is Maandag as die wenproduksie op die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees aangewys. Die 15de ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees, met ’n rekordaantal 13 skole en…

Skyfskiet – Helpmekaar Kollege

Skyfskiet. Vyf skuts van Helpmekaar Kollege in Johannesburg het deelgeneem aan die GSSU rondte 3 skyfskiet. Die skuts het besonder goed presteer. Geweer-afdeling: Pistool-afdeling: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.helpmekaar.co.za/ Foto’s verskaf

Gauteng Netbalspelers – Helpmekaar Kollege

Gauteng Netbalspelers. Helpmekaar Kollege, Johannesburg het vanjaar die grootste getal Gauteng Netbalspelers. O.14 Netbalspelers: O.15 Netbalspelers: O.16 Netbalspelers: O.17 Netbalspelers: O.18 Netbalspelers: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.helpmekaar.co.za/ Foto verskaf

SA Jukskei-kampioenskappe – Helpmekaar Kollege presteer

SA Jukskei-kampioenskappe. Die SA Jukskei-kampioenskappe het verlede week in Kroonstad plaasgevind. Om by hierdie geleentheid tot ‘n SA-span verkies te word, moet jy die top 10 van jou afdeling en…

Skyfskiet – Helpmekaar Kollege leerders skitter

Skyfskiet. Twee leerders van Helpmekaar Kollege in Gauteng, Emma Bornman (Graad 10) en Nell Stegman (Graad 9), het as deel van die Gauteng Skyfskiet span, deelgeneem aan die SAARA Nasionale…

Hoofleiers 2024 – Helpmekaar Kollege

Hoofleiers 2024. Helpmekaar Kollege, Johannesburg, het hul leerders bekend gemaak wat gekies is om die voortou te neem in 2024: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.helpmekaar.co.za/ Foto verskaf

Goue Liga Blitz Skaaktoernooi – Helpmekaar Kollege kampioene

Goue Liga Blitz Skaaktoernooi. Helpmekaar Kollege het die res van die Goue Liga in skaakmat geplaas. Helpies is ook aangewys as die kampioene van die Goue Liga Blitz skaaktoernooi. Hoërskool…

ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend

ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

Helpmekaar Kollege Rugby – Sluit vakansie af op hoë noot

Helpmekaar Kollege Rugby. Helpmekaar Kollege Rugby se eerste rugbyspan het gister hulle laaste van vyf wedstryde in die April-vakansie afgesluit met ‘n wedstryd teen Kingswood College. Dit was ‘n oortuigende…

Curro Podium Athletics meeting – Hat-trick for Menlopark

Curro Podium Athletics meeting. High School athletics superstars are nursing sore legs and achy arms today. This is after treating spectators to an enthralling inaugural Curro Podium Athletics Meeting at…