)

Nasionale Krieketweek in Wellington – Helpmekaar Kollege

Nasionale Krieketweek in Wellington. 🏏 Helpmekaar Kollege trots!

Zuan Joubert het Helpmekaar Kollege en Gauteng met trots verteenwoordig as lid van die Gauteng-span wat die Nasionale Krieketweek in Wellington gewen het.

Met sy konsekwente spel het hy uitgestaan en die 6de meeste lopies van die toernooi aangeteken:

  • 167 Lopies in 4 wedstryde
  • ’n Gemiddeld van 41.8

Hierdie uitmuntende prestasie beklemtoon nie net sy talent en toewyding nie, maar ook sy onmisbare rol in die span se sukses. Helpmekaar Kollege is trots op jou bydrae, Zuan, en sien uit na nog vele hoogtepunte in jou krieketloopbaan.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.helpmekaar.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal