)

Reza de Wet-tienertoneelfees – Hoërskool Eldoraigne wenproduksie

OMS Toneelfees. Die Hoërskool Eldoraigne, Centurion, is Maandag as die wenproduksie op die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees aangewys.

Die 15de ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees, met ’n rekordaantal 13 skole en bykans 200 leerders, het vir toneel uit die boonste rakke gesorg. Leerders het ook die geleentheid gekry om ’n kleedrepetisie van die produksie “Wag vir Godot” te kyk wat vandeesweek vir ’n 1ste keer in Afrikaans op die Vrystaat Kunstefees opgevoer word.

Hoërskool Eldoraigne, wat die eerste keer sedert 2019 hier op die planke was, se opvoering “Kou my vingers tot op die been” is deur Armand Rossouw geskryf en geregisseer.

Die ander toekennings:

  • Beste esemble: “Sterrejag” (Helpmekaar Kollege)
  • Beste tegniese versorging: “Wat wolke weeg” (Hoërskool Hugenote)
  • Beste speler: Marioné Muller (Hoërskool Hugenote)
  • Beste nuutgeskrewe teks: “Sterrejag” (Helpmekaar Kollege) geskryf deur Philip Rademeyer
Beste ensamble: “Sterrejag” (Helpmekaar Kollege)
Beste tegniese versorging: “Wolke wat beweeg” (Hoërskool Hugenote)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal