)
Rhinos Rugby – Hoërskool Hugenote trots op Ewald Smit

Rhinos Rugby. Baie geluk en sterkte aan Ewald Smit van Hoërskool Hugenote, Springs. Hy het die ongelooflike prestasie behaal het om vir die Rhinos Rugby span gekies te word. Die…

Hoof- en onderhoofleiers – Hoërskool Hugenote voorstelling

Hoof- en onderhoofleiers. Met trots en opgewondenheid kondig Hoërskool Hugenote, Springs, die aanstelling van hul nuutverkose leiers aan. Hierdie jong mense blink uit deur hul karakter, toewyding en voorbeeldige gedrag.…

Nasionale Skoleskaak – Hoërskool Hugenote staan uit!

Nasionale Skoleskaak – Hoërskool Hugenote, in Springs, se skaakspan het rede om fees te vier! Twee briljante skaakspelers, Alexis Dankaert en Jaunré du Toit, het uitsonderlike prestasies behaal en gaan…

IAS Hokkietoer na Nederland – Hoërskool Hugenote opgewonde

IAS Hokkietoer na Nederland. Hoërskool Hugenote skryf internasionale sportgeskiedenis! 🏑 Hugenote se harte klop van trots! Hoërskool Hugenote, geleë in die dinamiese stad Springs, Gauteng, is verheug om aan te…

Netbalvuurwerk vir Riversdal – Hoërskool Langenhoven

Netbalvuurwerk in Riversdal. Op Vrydag, 25 Julie, het Hoërskool Langenhoven se netbalsterre hul vaardighede ten toon gestel in ’n aksiebelaaide sportdag teen die formidabele Hoërskool Hugenote van Wellington — ’n…

Skoolhoof verwelkom – Hoërskool Hugenote Mnr Moorcroft

Skoolhoof verwelkom. 🎉 Welkom, Mnr. Jaques Moorcroft! “Met opregte vreugde en dankbaarheid verwelkom ons u as die nuwe skoolhoof van ons geliefde Hoërskool Hugenote.” Hoërskool Hugenote is ’n instelling wat…

Seshoekige Gala – Hoërskool Swartland

Seshoekige Gala. Foto: Daniël Walters en Johan Retief ontvang die trofee van Meneer Fröhlich. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het op Donderdag, 20 Februarie deelgeneem aan die Wilhelm Fröhlich Hexagonal Gala te…

Paarl Gimnasium Tweekamp – Hoërskool Hugenote

Paarl Gimnasium Tweekamp. Hoërskool Hugenote, Wellington, se tweekamp-atlete het die afgelope naweek by Paarl Gimnasium deelgeneem. Hierdie was die laaste byeenkoms voor die Interprovinsiale byeenkoms wat op 1 Februarie in…

Hoofleiers 2025 gesels – Hoërskool Hugenote

Hoofleiers 2025 gesels. Die hoofleiers van Hoërskool Hugenote, Wellington, vertel meer oor hul wense vir 2025. Albert Lourens (Hoofseun) “My wens vir Hugenote vir 2025 is dat ons opnuut sal…

ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend

ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…

ATKV Redenaars Top 15 – Hoërskool Hugenote

ATKV Redenaars Top 15. ATKV Redenaars Top 15 Nasionale uitslae is bekend gemaak. Twee leerders van Hoërskool Hugenote in Springs is ingesluit in die top 15 redenaars-kandidate in Suid-Afrika. Meer…

Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe – Hoërskool Hugenote

Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe. Hoërskool Hugenote, Springs se leerder, Jolene Taljaard, is by die Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe gekies vir die o.15 Dogters Uitnodigingspan wat 9 en 10 Augustus in…

Reza de Wet-tienertoneelfees – Hoërskool Eldoraigne wenproduksie

OMS Toneelfees. Die Hoërskool Eldoraigne, Centurion, is Maandag as die wenproduksie op die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees aangewys. Die 15de ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees, met ’n rekordaantal 13 skole en…

Interskole tennis – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Hugenote

Interskole tennis. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se tennisspelers het vandag, 14 Februarie, teen Hoërskool Hugenote hul interskole gespeel, Hoërskool Swartland is baie trots op hul tennisspanne. Uitslae behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend

ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…