)

Skoolhoof verwelkom – Hoërskool Hugenote Mnr Moorcroft

Skoolhoof verwelkom. 🎉 Welkom, Mnr. Jaques Moorcroft!

“Met opregte vreugde en dankbaarheid verwelkom ons u as die nuwe skoolhoof van ons geliefde Hoërskool Hugenote.” Hoërskool Hugenote is ’n instelling wat al 85 jaar lank ’n baken van uitnemendheid, kultuur en gemeenskaplike eenheid is in die hart van Springs.

“U leierskap, gegrond in diep geloof en deernis, weerspieël nie net ’n begrip en eerbied vir Hugenote se trotse erfenis nie. Dit beliggaam ook die visie, wysheid en integriteit wat nodig is om op ons sterk fondasie voort te bou. Ons glo dat u ’n bron van inspirasie en rigting sal wees vir elke leerder, opvoeder en lid van ons gemeenskap.

🙏 Ons dra alle eer en dank aan ons Hemelse Vader – vir Sy voortdurende seën, guns en werkende krag. Dit het ons deur hierdie tydperk gedra tot die vervulling van Sy plan vir ons skool.

As ‘n trotse Hugie-familie is ons gereed en vol vertroue om saam met u hande te vat, die toekoms te betree, en ons kosbare nalatenskap te koester. Mag die Hugenote-legende onder u leiding nie net voortleef nie, maar verder groei.

’n Hartlike Hugie-welkom aan u, Mnr. Moorcroft – ons sien uit na die reis wat ons saam met u aanpak!”

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hugies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal