
Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe. Hoërskool Hugenote, Springs se leerder, Jolene Taljaard, is by die Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe gekies vir die o.15 Dogters Uitnodigingspan wat 9 en 10 Augustus in Durban deelneem. Die Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe het gedurende die week van 24 tot 29 Junie in Pretoria plaasgevind.
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor