Die groot trap – Hoërskool Eldoraigne blink uit
Die groot trap. Die bergfietsryers van Hoërskool Eldoraigne in Pretoria het die naweek met trots aan 90.5 se Die Groot Trap-fietswedren deelgeneem en uitstekende resultate behaal. Die Eldo-span het hul…
Gauteng Netbalproewe – Hoërskool Eldoraigne deur na finale
Gauteng Netbalproewe. Hoërskool Eldoraigne Netbalsterre skitter by Gauteng-proewe! 🏐 Die Eldo-harte klop vol trots oor vier van hul uitblinkers wat hul merk gemaak het op die netbalbaan. Hierdie talentvolle dogters…
St Mary’s Plaatdivisie – Hoërskool Eldoraigne o.16 hokkie wenners
St Mary’s Plaatdivisie. Hoërskool Eldoraigne se hokkiedogters blink uit by St Mary’s-toernooi. Hoërskool Eldoraigne, Centurion, is uiters trots op hul o.16A-hokkiedogters wat van 27 tot 30 Maart aan die gesogte…
VLR Uitvoerende Raad 2026 – Hoërskool Eldoraigne
VLR Uitvoerende Raad 2026. Met groot trots kondig Hoërskool Eldoraigne die vyf ampdraers van die VLR Uitvoerende Raad 2026 aan. –Dit is die hoogste leierskapstruktuur van die skool. Hierdie leerders…
Rubik’s Cube – Juandré Jacobs van Hoërskool Eldoraigne skitter
Rubik’s Cube. Juandré Jacobs is blitsig met ‘n Rubik’s Cube. Juandré Jacobs, ’n Graad 8-leerder, het die afgelope naweek aan die Cubestuff Challenge Q1 deelgeneem – en sy prestasie was…
Top 15-Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Eldoraigne
Top 15-Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Eldoraigne se atlete het geskitter by die Top 15-Atletiekbyeenkoms. Eldo se atlete het bewys dat hulle atlete met durf en talent die baan kan domineer. Tydens…
Interhuis Atletiek 2026 – Hoërskool Eldoraigne Trofee-wenners
Interhuis Atletiek 2026. 🏆 Hoërskool Eldoraigne – Interhuis 2026 Trofee-Wenners. Wat ’n ongelooflike Interhuisdag by Hoërskool Eldoraigne! 🌟 Baie geluk aan al die leerders wat met trots, deursettingsvermoë en ware…
KOVSIE SMASH Kriekettoernooi 2026 – Hoërskool Fichardtpark
Finale uitslae – einde van die toernooi. 🏆 Finaal Uitslae Bekerfinaal Boul Finaal Skild Finaal Plaat Finaal Glas Finaal 🥇 Span van die Week: Eldoraigne Eldoraigne voltooi die week as…
Kovsie Smash 2026 finaal – Hoërskool Fichardtpark
Kovsie Smash 2026 finaal. 🏏Kovsie Smash Kriekettoernooi 2026 – Finaalbepalings. 🎉 ’n Groot dankie aan al die spanne vir vandag se kragtige wedstryde! Baie geluk aan die spanne wat deurdring…
“Academic Achievers Tours” – Hoërskool Eldoraigne ‘styg op’
“Academic Achievers Tours.” 🌍 Eldo’s verken die wêreld! Hoërskool Eldoraigne se sterre skyn internasionaal! Daniël de Lange en Hanré Taljaard is op pad na die VSA, terwyl Abigail Gouws Ierland…
Dance for Growth – Hoërskool Eldoraigne
Dance for Growth. Hoërskool Eldoraigne in Centurion is in ekstase oor die uitmuntende prestasie van een van hul jong sterre, Ze’eva Geldenhuys. Ze’eva is’n graad 8-leerder wat onlangs haar merk…
‘All Ages’ Netbal Toernooi – Hoërskool Eldoraigne
‘All Ages’ Netbal Toernooi. Goud én Silwer vir Eldo’s by “All Ages” Netbaltoernooi! Hoërskool Eldoraigne in Centurion is uiters trots op Mieke Ludick en me. Stephanie van Jaarsveld vir hul…
Kloof Netbalfees 2025 – Hoërskool Witteberg
Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee…
Mnr en Mej Eldoraigne – Hoërskool Eldoraigne
Mnr en Mej Eldoraigne. Foto: Mnr en Mej Eldoraigne 2024 & 2025 – Kade Poonasamy, Matias Beetge, Kyla Rappard & Tanit van Straaten Hoërskool Eldoraigne, Pretoria, kondig hiermee die wenners…
ASA Kampioenskap – Hoërskool Eldoraigne
ASA Kampioenskap. Vyf atlete van Hoërskool Eldoraigne, Pretoria, gaan vanaf 27 tot 29 Maart aan die ASA-Kampioenskap by die Groenpunt Stadion in Kaapstad deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ Foto…
Interhoër Swem 2025 – Hoërskool Eldoraigne
Interhoër Swem 2025. Hoërskool Eldoraigne se swemspan het baie goed gevaar tydens die Interhoër Swem 2025. Prestasies behaal: (Intern uitgewerk volgens die interhoër uitslae) Individuele items: Sumari Putter (Dogters o/15)…
Graad 9 VLR – Hoërskool Eldoraigne
Graad 9 VLR. Hoërskool Eldoraigne, Centurion, het 20 seuns en 20 dogters van Graad 9 aangewys as die Graad 9 VLR (Verteenwoordigende Leierraad). Seuns: Dogters: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ Foto…
NTS Tshwane Mayor’s Swemkampioenskap – Hoërskool Eldoraigne
NTS Tshwane Mayor’s Swemkampioenskap. Hoërskool Eldoraigne is baie trots op Ethan Mac Lachlan wat die naweek van 6 tot 8 Desember, aan die NTS Tshwane Mayor’s swemkampioenskap deelgeneem het. Ethan…
NSS en SACAI Merkers – Hoërskool Eldoraigne
NSS en SACAI Merkers. Hoërskool Eldoraigne het die name van die personeel, wat aangestel is as merkers vir die NSS en SACAI Eksamens, bekend gemaak. Graad 12 Merkers NSS Eksamen…
“High Flyer” in Geografie – Hoërskool Eldoraigne
“High Flyer” in Geografie. Op Donderdag, 17 Oktober, het die Tshwane Suid Distrik ‘n “High Flyer” (waarderingsfunksie) by Willoridge High School gehou. By hierdie funksie is erkenning gegee aan die…
SA Kampioenskappe Skyfskiet – Hoërskool Eldoraigne
SA Kampioenskappe Skyfskiet. Elf skuts van Hoërskool Eldoraigne gaan vanaf 22 tot 26 September, in Nylstroom, aan die SANSSU SA Kampioenskappe skyfskiet deelneem. Die skuts is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/…
Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie – Hoërskool Eldoraigne
Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie. Die Gauteng Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie/ On The Tip Of Your Tongue 2024-spankompetisie het vanaf 2 tot 6 September aanlyn op eie bodem plaasgevind. Baie geluk…
ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend
ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…
Trompoppies Presteer in Frankryk – Hoërskool Eldoraigne
Trompoppies Presteer in Frankryk. Eldo se Trompoppies Presteer in Frankryk! Hoërskool Eldoraigne, Centurion, se Trompoppies het die FDDCMSA verteenwoordig het by die IAM World Championships kompetisie in Agen, Frankryk. Eldo…
VRL Hoofleiers kwartaal 3 – Hoërskool Eldoraigne
VRL Hoofleiers kwartaal 3. Foto’s van links: Graad 8: Ciana Dyason en Stephan Vermaas en Graad 9: Zea Truter en Ruan Steyn. Hoërskool Eldoraigne, Centurion, het kwartaal 3 se VLR-Hoofleiers…
ATKV Buffelspoort Tennistoernooi – Hoërskool Eldoraigne
ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Vyf seuns en agt dogters van Hoërskool Eldoraigne se tennisspan neem die naweek aan die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi deel. Seuns: Ruan Visser, Jolem Reyneke, Daniël Dyason, Levi…
Get the Beat finals – Hoërskool Eldoraigne
Get the Beat finals. Hoërskool Eldoraigne Graad 8 leerder, Mienkie Theunissen, het die afgelope naweek gekwalifiseer om in Desember deel te neem aan die “Get the Beat finals” wat in…
Reza de Wet-tienertoneelfees – Hoërskool Eldoraigne wenproduksie
OMS Toneelfees. Die Hoërskool Eldoraigne, Centurion, is Maandag as die wenproduksie op die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees aangewys. Die 15de ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees, met ’n rekordaantal 13 skole en…
Con Spirito Redenaars Prysuitdeling – Hoërskool Eldoraigne presteer
Con Spirito Redenaars Prysuitdeling. Die Con Spirito Redenaars Prysuitdeling het gesorg vir nog ‘n trotse dag vir Eldo-sterre. Tydens die Con Spirito Redenaars Kunstefees prestige prysuitdeling het Hoërskool Eldoraigne se…





































