Get the Beat finals. Hoërskool Eldoraigne Graad 8 leerder, Mienkie Theunissen, het die afgelope naweek gekwalifiseer om in Desember deel te neem aan die “Get the Beat finals” wat in Syndey, Australia, plaasvind.
Mienkie sal aan die volgende items deelneem:
- Contemporary Solo
- Hip Hop Solo
- Lyrical Group
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








