
ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Vyf seuns en agt dogters van Hoërskool Eldoraigne se tennisspan neem die naweek aan die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi deel.
Seuns: Ruan Visser, Jolem Reyneke, Daniël Dyason, Levi Marshall, Barnard Olivier
Dogters: Mireille De Koker, Ansuri During, Mia Redelinghuys, Lianri Langeveldt, Anika Sheperd, Chané Du Randt, Emily Janse van Rensburg, Anke Rousseau.
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor