Heart Health

‘All Ages’ Netbal Toernooi – Hoërskool Eldoraigne

‘All Ages’ Netbal Toernooi. Goud én Silwer vir Eldo’s by “All Ages” Netbaltoernooi!

Hoërskool Eldoraigne in Centurion is uiters trots op Mieke Ludick en me. Stephanie van Jaarsveld vir hul uitmuntende prestasies tydens die onlangse “All Ages” netbaltoernooi.

Mieke Ludick het deel gevorm van die o.14 Gauteng Gamma-span wat met ’n goue medalje weggestap het ná ’n reeks indrukwekkende wedstryde. Me. Stephanie van Jaarsveld het as afrigter van die o.15 Gauteng Gamma-span gesorg dat haar span die silwermedalje verower — ’n bewys van haar toewyding en kundigheid.

Baie geluk aan beide Mieke en me. van Jaarsveld! Julle maak Eldo’s ongelooflik trots!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hseldo.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Top Honours at FEDA. 🏆St Benedict’s College Shatters Expectations with Historic FEDA 2025 Victory. “The Other Side of the House” Dominates South Africa’s Premier High School Theatre Festival 🎭 What…

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Knysna Woud Halfmarathon – Mira Rossouw, is ’n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het die afgelope Saterdag die Knysna woud behoorlik laat bewe met haar pas! Sy behaal…

Leave a Reply

You Missed

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden

Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden

WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium

WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege