St John’s Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje
St John’s Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.14A span was weer koninginne van die St John’s Hokkietoernooi. Die o.14A hokkiespan het St John’s hokkietoernooi in Pietermaritzburg vir die tweede…
Graad 8’s verkies vir VLR – Hoërskool Die Wilgers
Graad 8’s verkies vir VLR – Hoërskool Die Wilgers is trots om die nuwe Graad 8’s wat verkies is vir die VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) te verwelkom. Julle het reeds gewys…
Baadjie-seremonie – Hoërskool Fichardtpark
Baadjie-seremonie – By Hoërskool Fichardtpark was daar onlangs groot opwinding toe die Graad 8-leerders hul baadjie-seremonie beleef het. Ná ’n tydperk van oriënteringstoetse en die uitleef van die skool se…
SA “Indoor” Krieketspan – Marlune Hoërskool Montana se trots
SA “Indoor” Krieketspan. 🌟 Monties Skitter Internasionaal! Hoërskool Montana, Pretoria, vier saam met Marlune van der Merwe wat gekies is vir die o.15 dogters SA “Indoor” Krieketspan. Sy gaan ons…
St Andrew’s Festival muurbal – Hoërskool Gimnasium Paarl
St Andrew’s Festival muurbal. Hoërskool Gimnasium Paarl – Muurbalprestasie. Baie geluk aan Paarl Gimnasium se o.19-seuns-muurbalspan wat onlangs aan die St. Andrew’s Festival deelgeneem het! Hierdie span was die jongste…
Rubik’s Cube – Juandré Jacobs van Hoërskool Eldoraigne skitter
Rubik’s Cube. Juandré Jacobs is blitsig met ‘n Rubik’s Cube. Juandré Jacobs, ’n Graad 8-leerder, het die afgelope naweek aan die Cubestuff Challenge Q1 deelgeneem – en sy prestasie was…
“West Coast Angle” – Hoër Meisieskool Bloemhof trots op Kay-Lee
“West Coast Angle.” 𝗞𝗮𝘆-𝗟𝗲𝗲 𝗺𝗮𝗮𝗸 𝗵𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗮𝗿𝗸 𝗶𝗻 𝗞𝗮𝗮𝗽𝘀𝗲 “𝗚𝗿𝗼𝗼𝘁 𝗩𝘆𝗳.” Koue water, warm harte! 🌊 Kay-Lee Mouton (gr. 11) het Donderdag, 5 Februarie, ’n ongelooflike mylpaal bereik toe sy…
Lejweleputswa o.19A Krieketliga: BVHS teen St Dominic’s
Lejweleputswa o.19A Krieketliga. BVHS wen kragmeting teen St Dominic’s in Lejweleputswa o/19A Krieketliga. Die BVHS o/19A krieketspan het Saterdag ’n belangrike oorwinning behaal teen St Dominic’s in die Lejweleputswa o.19…
Paarl Boys’ High Krieketfees – Hoërskool Outeniqua indrukwekkend
Paarl Boys’ High Krieketfees. Die Kwaggas o.19A- en o.15A- krieketspanne neem tans deel aan die gesogte Paarl Boys’ High Krieketfees. Die Kwaggas het reeds ’n paar indrukwekkende vertonings gelewer. Dag…
HSBC Internasionale 7’s – Hoërskool Hoopstad
HSBC Internasionale 7’s – Hoërskool Hoopstad is besonder trots op Jan Blignaut. Hy gaan Hoopies verteenwoordig by die HSBC Internasionale 7’s rugby in Dubai. Dit is ‘n groot mylpaal nie…
Graad 7’s Groet – Grey Kollege Primêr groet die manne
Graad 7’s Groet. Grey Kollege Primêr het vandag, 21 November 2025, hul primêre skoolloopban afgesluit. Dit was ’n dag waar emosie moontlik goed verberg is – wie weet. Die skoolgemeenskap…
Graad R’e besoek Grootskool – Hoërskool Hoopstad
Graad R’e besoek Grootskool – Hoërskool Hoopstad, het vir ‘n dag soos ‘n mini dieretuin gevoel. Die Graad R’e het die grootskool besoek. En die Grootskool het geskud! Die Graad…
Top-gimnas in Gauteng – Hoërskool Linden
Top-gimnas in Gauteng. 🏆 Hoërskool Linden vier ‘n ster! Die top-gimnas in Gauteng is ‘n trotse Lindeniet – Jeanne-Marié Kitshoff! 🤸♀️ Jeanne-Marié het vanjaar die gimnastiek-wêreld behoorlik laat gons deur…
“Champ of champs” – Primêre Meisieskool skitterende kampioene
“Champ of champs.” 🏆 Primêre Meisieskool Oranje stap weg as die “Champ of Champs”! Die o.13A-hokkiespan van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het hul liga met glans gewen! Sodoende het…
Ses-aan-‘n-kant – Hoërskool Fichardtpark Krieket val vas
Ses-aan-‘n-kant. Hoërskool Fichardtpark: ’n Kragtige Toernooi, maar ’n Harde Finaal. Alhoewel Hoërskool Fichardtpark as die verdedigende kampioene van 2024 die toernooi met uitstekende spel aangepak het, moes hulle in die…
Grey’t Bash Kriekettoernooi 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Grey’t Bash Kriekettoernooi. 🏏 Geskiedenis gemaak by die Grey’t Bash Kriekettoernooi! Die Bloemfonteinse krieketuitnodigingspan, bestaande uit talentvolle spelers van Hoërskool Jim Fouché, Hoërskool Sentraal en Hoërskool Fichardtpark, het geskiedenis gemaak…
2025 UCI Padfiets Wêreldkampioenskap – Hoërskool Nelpruit juig
2025 UCI Padfiets Wêreldkampioenskap. Megan gaan vir SA fietsry! Hoërskool Nelspruit se harte klop vol trots! Baie geluk aan Megan Botha, ‘n uitstaande leerder van Hoërskool Nelspruit. Megan is gekies…
Junior Wêreld Swemkampioenskappe – Midstream College presteer
Junior Wêreld Swemkampioenskappe. 🏊♂️ Midstream College blink uit op die wêreldverhoog – Junior Wêreld Swemkampioenskappe 2025. Midstream College, Gauteng, is ongelooflik trots op een van hul ster-atlete, Adrian van Wyk.…
Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville
Griffons Rugby – Jordan Clark gekies vir Griffons Rugby 0.12 7’s-span. Primêre Skool Naudeville is verheug om te deel dat Jordan Clark gekies is vir die Griffons Rugby o.12 7’s…
“Big Brag” – Hoërskool De Aar vier trots en gees met Boan Venter
“Big Brag”. Hoërskool De Aar skitter tydens die opwindende “Big Brag”! Hoërskool De Aar het onlangs behoorlik die toon aangegee met die jaarlikse en dinamiese “Big Brag”. Dit was ’n…
Skolehokkie – Hoër Meisieskool Bloemhof teen Rhenish Girls’ High
Skolehokkie. Die hokkieveld het die afgelope week getuig van intense mededinging en vurige geesdrif. Dit was toe Hoër Meisieskool Bloemhof se Fairtree o.19A-span in ‘n kragmeting teen Rhenish Girls’ High…
Hokkie IPT’s – Hoërskool Kemptonpark juig oor presteerders
Hokkie IPT’s. Kempies skitter op die nasionale verhoog! Hoërskool Kempton Park is uiters trots op hul talentvolle hokkiespelers en hul afrigter wat uitmuntend gevaar het by die nasionale Hokkie IPT’s:…
SA Netbal prestasie – Hoërskool Hoopstad se Mia Skitter
SA Netbal prestasie. 🏐 SA Netbal Prestasie van Uitmuntendheid! Hoërskool Hoopstad vier met trots die ongelooflike prestasie van Mia Vorster, ’n uitstaande netbalspeler. Mia se talent en toewyding het haar…
Vrystaat Stoei – Hoërskool Hennenman
Vrystaat Stoei. 🥇 Dian Coetzee blink uit op die stoeimat! Hoërskool Hennenman se Dian Coetzee het Saterdag, tydens die Vrystaat Stoei tweede liga stoeikampioenskappe sy merkwaardige talent en toewyding ten…
SA Verspringkampioen-sensasie – Hoërskool Transvalia
SA Verspringkampioen. Silwer vir Suid-Afrika se Verspring-Vonk in Swede! Suid-Afrika het weer rede om trots te wees! Gauteng se eie SA Verspringkampioen-sensasie, Alethea Visser, het haar Europese atletiektoer op ’n…
Moderne Pentathlon – Hoërskool Outeniqua
Moderne Pentathlon. Hoërskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ’n uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…
‘All Ages’ Netbal Toernooi – Hoërskool Eldoraigne
‘All Ages’ Netbal Toernooi. Goud én Silwer vir Eldo’s by “All Ages” Netbaltoernooi! Hoërskool Eldoraigne in Centurion is uiters trots op Mieke Ludick en me. Stephanie van Jaarsveld vir hul…
Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s – Hoërskool Fichardtpark
Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s. Hoërskool Fichardtpark se netbalharte klop trots blou na die Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s vandag. Drie van Fichardtpark se netbalspanne het vandag, tydens die Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s – Hoërskool…
Hokkie Aandliga – Primêre Meisieskool Oranje
Hokkie Aandliga. Vier van Primêre Meisieskool Oranje se hokkiespanne het Dinsdag, 20 Mei, aan die Hokkie Aandliga deelgeneem. Die spanne het soos volg presteer: o.12A Die dogters eindig 1ste in…
Free State Dance Awards – Hoërskool Witteberg
Free State Dance Awards – Foto: Miné Joubert, Miné van der Berg, Isabel Botha. Leonelle van Niekerk, Lanique Jacobs, Lienke Coetzee en Lexi Willemse. Hoërskool Witteberg, Bethlehem se dansleerders het…
Netbaltoer by Ghoenaskraal – Merensky Landbou Akademie
Netbaltoer by Ghoenaskraal – Merensky Landbou Akademie se B- en C-netbalspanne het in April 2025 ‘n netbaltoer onderneem. Dit het plaasgevind by Ghoenaskraal naby Modimolle. Gedurende die Netbaltoer by Ghoenaskraal…
Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan – Hoërskool Rustenburg
Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan. Hoërskool Rustenburg leerder, Rejean van de Venter, bly beïndruk aangesien hy weereens vir die Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan gekies is. Rejean, wat erken word as ‘n uitblinker in…
St Mary’s Hockey Festival – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
St Mary’s Hockey Festival. AHMP se eerste hokkiespan het aan die St Mary’s Hockey Festival deelgeneem en soos ware wenners uit die stryd getree. Groepwedstryde: Uitspele: Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria…
Rondebosch Hokkietoernooi – Worcester Gimnasium
Rondebosch Hokkietoernooi. Die o.16A-seunshokkiespan van Worcester Gimnasium het die afgelope naweek in die Rondebosch Hokkietoernooi gespeel. Uit vyf wedstryde gespeel, het die span in vier van die wedstryde as wenners…
Hokkietoernooi wenners – Hoër Meisieskool Oranje
Hokkietoernooi wenners – Hoër Meisieskool Oranje se o.18B-hokkiespan het as die Union High se Hokkietoernooi wenners geseëvier. Dit het plaasgevind in Graaff Reinet. Daar was agtien spanne wat aan die…
Kloof Netbalfees – Hoërskool Sentraal presteer
Kloof Netbalfees. Hoërskool Sentraal netbalspanne het deelgeneem aan die Kloof Netbalfees en uitstekend presteer. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
SA Biathlon-kampioenskappe – Hoërskool Nelspruit
SA Biathlon-kampioenskappe. Foto van links: Rebekah Braack, Zoë Janse van Vuuren, Jessica Matthysen, Samuel Tryhou, Eduan Naudé en Christiaan Tryhou. Ses Nellie-atlete het deel uitgemaak van die Mpumalanga Biathlon-span wat…
Diamantveld Kovsies Sportdag – Hoërskool Duineveld
Diamantveld Kovsies Sportdag. Hoërskool Duineveld, Upington, se hokkiespanne het die naweek aan die Diamantveld Kovsies Sportdag in Kimberley deelgeneem. Dit was ‘n goeie hokkienaweek met oor die algemeen pragtige uitslae.…
Balling-Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje
Balling-Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Balling-Hokkietoernooi in Bethlehem. Skole wat ook deelgeneem het, was Hoërskool Menlopark, St John’s College, Hoërskool Monument,…
Skole krieket – Hoërskool Duineveld teen Hoërskool Kalahari
Skole krieket. Twee van Hoërskool Duineveld, Upington, het teen die spanne van Hoërskool Kalahari, Kuruman, kragte gemeet in skole krieket wedstryde. 1ste Kriektspan Kalahari wen die loot en besluit om…
Hoofdogter 2025 – Hoërskool Bultfontein
Hoofdogter 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Tweede aan die beurt is Mienke Olivier. Mienke is die Hoofdogter 2025 van Hoërskool Bultfontein. ” As hoofdogter…
Grey’t Bash Junior kriekettoernooi – Laerskool Truida Kestell
Grey’t Bash Junior kriekettoernooi. Twee van Laerskool Truida Kestell se krieketspelers, Stefflo du Plessis en Braam Eksteen, is vereer vir hul prestasies gedurende die Grey’t Bash Junior kriekettoernooi. Meer skolenuus:…
T20 A-Liga – Hoërskool Fichardtpark teen Hoërskool Sentraal
T20 A-Liga. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het Hoërskool Sentraal se 1ste span die stryd aangesê in ‘n T20 A-Liga wedstryd in Bloemfontein. Fichies boul eerste en beperk Sentraal tot…
Graad 1’s 2025 – Primêre Skool Universitas/ Tjokkies
Graad 1’s 2025. Tjokkies het gister, 15 Januarie hul nuwe Graad 1’s 2025 verwelkom – maar nie slegs die Graad 1’s nie. Vanaf Graad RR, regdeur tot Graad 7, het…
Welkom se Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville
Welkom se Graad 1’s. JP van der Linde is ook duidelik reg vir Welkom se Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville. Hartlik welkom by die Naudie-familie, JP! Waar daar ‘n…
WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap – Hoërskool Wesvalia
WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap. PC Swanepoel, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het Suid-Afrika verteenwoordig by die WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap, wat in Gauteng aangebied is. PC het uitstekend presteer en is…
NTS Tshwane Mayor’s Swemkampioenskap – Hoërskool Eldoraigne
NTS Tshwane Mayor’s Swemkampioenskap. Hoërskool Eldoraigne is baie trots op Ethan Mac Lachlan wat die naweek van 6 tot 8 Desember, aan die NTS Tshwane Mayor’s swemkampioenskap deelgeneem het. Ethan…
Vrystaat o.16 Krieket ‘Capping’ – Hoërskool Sentraal
Vrystaat o.16 Krieket ‘Capping’ Hoërskool Sentraal is baie trots op hul twee krieketspelers, Reneesha Wales en Lisha Bellingan. Hierdie twee uitstekende krieketspelers was Vrydagaand deel van die Vrystaat 0.16 Krieket…


























































