Heart Health

Free State Dance Awards – Hoërskool Witteberg

Free State Dance Awards Foto: Miné Joubert, Miné van der Berg, Isabel Botha. Leonelle van Niekerk, Lanique Jacobs, Lienke Coetzee en Lexi Willemse.

Hoërskool Witteberg, Bethlehem se dansleerders het die afgelope naweek tydens die Free State Dance Awards in Bloemfontein besonder goed presteer.

Tydens die Dance Awards het Miné Joubert goud verwerf vir Ballet (86%) en Modern (87%). Verder het sy ook silwer ontvang vir Tap (77%) en Musical Theatre (82%).

Lexi Willemse het goud ontvang vir Ballet en Modern, silwer vir Tap en Musical Theatre, en is bekroon met ’n trofee as “Most Outstanding Runner-Up” in die ouderdomsgroep 13–14.

Lanique Jacobs het goud ontvang vir haar deelname aan Ballet en Modern, en is ook vereer met die trofee vir “Most Outstanding Ballet”.

Ander puik prestasies sluit in:

– Miné van der Berg (goud vir Modern)
– Leonelle van Niekerk (84% vir beide Ballet en Modern – twee silwer medaljes)
– Lienke Coetzee (brons vir Modern)
– Isabel Botha (brons vir Hip Hop).

Lees meer: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto voorsien


Become a Sponsor

Related Posts

Finale o.18 WP-tennisproewe – Hoërskool DF Malan staan uit

Finale o.18 WP-tennisproewe. 🎾 Uitsonderlike Prestasie deur Jennifer van Schalkwyk! Hoërskool DF Malan in Kaapstad is ongelooflik trots op een van ons ster-tennisspelers, Jennifer van Schalkwyk, wat hierdie naweek haar…

SA Skole meisie-hokkiespan – Hoër Meisieskool Bloemhof

SA Skole meisie-hokkiespan. 🏑 Bloemhoffers blink internasionaal uit! Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch is trots op twee van hul eie sterre, tans in Kuala Lumpur, Maleisië, waar hulle deel vorm…

Leave a Reply

You Missed

Finale o.18 WP-tennisproewe – Hoërskool DF Malan staan uit

Finale o.18 WP-tennisproewe – Hoërskool DF Malan staan uit

SA Skole meisie-hokkiespan – Hoër Meisieskool Bloemhof

SA Skole meisie-hokkiespan – Hoër Meisieskool Bloemhof

Mathematics Olympiad – St Charles College, superior results

Mathematics Olympiad – St Charles College, superior results

Moderne Pentathlon – Hoër Meisieskool Oranje

Moderne Pentathlon – Hoër Meisieskool Oranje

Merietefunksie kleinsporte – Hoërskool Garsfontein spog

Merietefunksie kleinsporte – Hoërskool Garsfontein spog

Paarl Nautilus Gala – Kenridge Primary School delighted

Paarl Nautilus Gala – Kenridge Primary School delighted