IDO World Championships – Camps Bay High School
IDO World Championships. Rising Ballet Star Zara Yazbek Shines on International and Local Stages. Fifteen-year-old ballet dancer Zara Yazbek is rapidly emerging as one of South Africa’s most promising young…
Limpopo Amateur Dansfees – Merensky Landbou Akademie
Limpopo Amateur Dansfees – Leerders van Merensky Landbou Akademie het die verhoog behoorlik laat gons tydens die jaarlikse Limpopo Amateur Dansfees (LADF). Dit het op 25 en 26 Julie 2025…
Elements of Dance – Eunice High School, Taylor Coetzee
Elements of Dance. 💃 Taylor Coetzee Taps Her Way to Nationals! The spotlight shone brightly on Taylor Coetzee, a Eunice Grade 10 student with feet that know no bounds, as…
Swan Lake – Leeuwenhof Akademie Christelike Privaatskool
Swan Lake. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, Gauteng, is uiters trots op Giselle Windt. Sy het ‘n uitmuntende vertoning in die onlangse professionele produksie van Swan Lake by die Joburg Theatre gelewer.…
Free State Dance Awards – Hoërskool Witteberg
Free State Dance Awards – Foto: Miné Joubert, Miné van der Berg, Isabel Botha. Leonelle van Niekerk, Lanique Jacobs, Lienke Coetzee en Lexi Willemse. Hoërskool Witteberg, Bethlehem se dansleerders het…
DTMA Dance competition – Welkom Volkskool leerder presteer
DTMA Dance competition. Isabella Boone het deelgeneem aan die DTMA Dance competition gedurende die afgelope naweek. Sy verower Vrystaat Kleure in Ballet en Moderne danse in die groep-katogorie en dring…
American Academy of Ballet – AHMP leerder ontvang beurs
American Academy of Ballet. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Graad 8 leerder, Lisa Kleu, is gedurende die Novembr eksamen genooi vir ‘n oudisie by die American Academy of Ballet in New…
American Academy of Ballet – Hoërskool Stellenbosch
American Academy of Ballet. Clara Veldtman, graad 8 leerder van Hoërskool Stellenbosch, het Maandag 13 November deelgeneem aan die American Academy of Ballet Performance Awards. Clara het in vlak 6…
American Academy of Ballet – Curro Hermanus dancers excel
American Academy of Ballet. Fourteen dancers, training with Anene Schreuder at dance@studio15, received excellent results with their annual American Academy of Ballet Performance Awards in Cape Town this past weekend.…
Intermediate Foundation – Hoër Volkskool Heidelberg leerder presteer
Intermediate Foundation. Liané du Plessis van Hoër Volkskool Heidelberg, het uitsonderlik presteer tydens haar Intermediate Foundation ballet eksamen in Pretoria. Sy het 88% vir haar eksamen behaal. Liané behaal ook…
Dance – Witteberg leerders neem deel aan die Dance Awards
Dance – Leerders van Hoërskool Witteberg het aan verskeie items in die Free State Dance Awards deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar. Die volgende Wittebergers het deelgeneem: Marie Roodt, Chris-Mari Louw…
KZN Midlands Youth Ballet – Zoe Sinclair dance in Cape Town
KZN Midlands Youth Ballet. Treverton Prep dancer, Zoe Sinclair, chosen to dance in KZN Midlands Youth Ballet with the Cape Town City Ballet. Zoe, a Preparatory School ballet dancer has…
Leerders wen prys vir balletduet
Roxi Keyser (graad 6) en Izelle Stemmet (graad 7) Â van Hugenote Laerskool in Wellington het die prys vir














