Intermediate Foundation. Liané du Plessis van Hoër Volkskool Heidelberg, het uitsonderlik presteer tydens haar Intermediate Foundation ballet eksamen in Pretoria. Sy het 88% vir haar eksamen behaal.
Liané behaal ook A+++ vir al drie ballet solos tydens die ballet Medal eksamen!
DFG Kompetisie
- Ballet solo 2de plek
- Kontemporêre solo 4de plek
- Lyrical solo 4de plek
- Jazz solo 1ste plek
- Kontemporêre groep danse 1ste en 2de plek
- HipHop groep dans 1ste plek
- Jazz duet 1ste plek
Modern en Hiphop
- Behaal 96% vir haar Modern Medal eksamen en 90% vir haar Pre-Elementary Modern eksamen
- Behaal 91% vir haar AIDT HipHop eksamen
Liané het ook haar ASDDSA HipHop eksamen sowel as haar JAZZ ED eksamens voltooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf