)
NWU Prestige Sportreeks – Hoërskool Montana Hokkie staan uit

NWU Prestige Sportreeks. NWU Prestige Sportreeks: Hokkie teen Hoër Volkskool Heidelberg. Baie geluk aan die Montana dogtershokkiespanne met hul uitstekende vertonings teen Heidelberg Volkies. Die toewyding, spanwerk en veggees wat…

Hoofleiers 2025/2026 – Hoër Volkskool Heidelberg

Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan Hoër Volkskool Heidelberg se hoofleiers wat gekies is vir die termyn 2025/26. Mag julle altyd onthou dat ware leierskap nie gaan oor mag of posisie…

Conspirito Debatkompetisie – Hoër Volkskool Heidelberg

Conspirito Debatkompetisie. 🏆 Volkies skitter by Conspirito Debatkompetisie. Hoër Volkskool Heidelberg se leerders het onlangs die skool se naam met trots en waardigheid hoog gehou tydens die gesogte Conspirito Debatkompetisie,…

Skole-tennis A-Liga – Hoër Volkskool Heidelberg maak skoonskip

Skole-tennis A-Liga. 🏆 Hoër Volkskool Heidelberg maak geskiedenis op die tennisbaan! 🎾 Baie geluk aan Hoër Volkskool Heidelberg se merkwaardige senior tennisdogters. Hierdie span het met glans en trots die…

All Ages Telkom Netbal – Hoër Volkskool Heidelberg

All Ages Telkom Netbal. Volkies Skitter op Nasionale Netbalverhoog! Hoër Volkskool Heidelberg is ongelooflik trots op twee van hul ster-netbalspelers, Emma Barnard en Lunel Greyling. Hulle het onlangs aan die…

Matriekafskeid 2024 – Hoër Volkskool Heidelberg

Matriekafskeid 2024. Die Volkies se Matriekafskeid 2024 was asemrowend mooi. Kyk gerus hoe die Volkies geskitter het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf

Interhoër Atletiek 2024 – Hoërskool Ermelo naaswenners

Interhoër Atletiek 2024. Die Interhoër 2024 wat te Hoër Volkskool Heidelberg aangebied is, was ’n reuse sukses vir die Erries. Nie net het die atlete uitstekende atletiek gelewer en met…

DASA Kontemporêr – Hoër Volkskool Heidelberg presteer

DASA Kontemporêr. Twee leerders van Hoër Volkskool Heidelberg, Anneke Els in Graad 8 en Lauriska Els in Graad 10, het beide hul DASA Kontemporêr vlak 4 en 5 eksamens met…

Intermediate Foundation – Hoër Volkskool Heidelberg leerder presteer

Intermediate Foundation. Liané du Plessis van Hoër Volkskool Heidelberg, het uitsonderlik presteer tydens haar Intermediate Foundation ballet eksamen in Pretoria. Sy het 88% vir haar eksamen behaal. Liané behaal ook…

Titan Krieket – Vian van Rensburg in Gauteng-Noord O.16 span

Titan Krieket. Vian van Rensburg, leerder van Hoër Volkskool Heidelberg, is verkies tot die Gauteng Noord o/16 binnemuurse Titan Krieket span. Die span gaan vanaf 2 tot 8 April 2023…

Swem – Simoné Moll skitter by Region 5 Games in Malawi

Swem. Simoné Moll is besig om vir haarself en Hoër Volkskool Heidelberg groot naam te maak in swem. Sy het uitstekende prestasies die afgelope paar jaar behaal. Tydens die afgelope…

Matriekafskeid 2022 – Hoër Volkskool Heidelberg matrieks hang uit

Matriekafskeid 2022. Hoër Volkskool Heidelberg se matrieks het behoorlik uitgehang met hul matriekafskeid op 30 September! Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf

Hoër Volkskool Heidelberg – Koshuisraad verkies vir 2023

Hoër Volkskool Heidelberg. Hoër Volkskool Heidelberg het die koshuislede bekend gemaak wat verkies is tot die Koshuisraad vir 2023. “Baie geluk en mag julle in julle 2023 termyn net van…

Hoofleiers Volkie Raad – Hoër Volkskool Heidelberg 2023 Hoofleiers

Hoofleiers Volkie Raad. Hoër Volkskool Heidelberg in Gauteng kondig met trots hul nuutverkose Hoofdleiers van die Volkie-Raad vir 2023 aan. Hoofseun en -dogter: Dian La Grange en Dené Pieters. Onderhoofseun…

Fast 5 Netbal – Hoër Volkskool Heidelberg na Gauteng kampioenskappe

Fast 5 Netbal. Hoër Volkskool Heidelberg se hoogs-gemotiveerde Fast 5 netbal spanne het gesorg vir uitstekende spel tydens hul liga. Al drie die spanne kwalifiseer vir die Gauteng Fast 5…

Volkies Heidelberg Skitter In Interhoër

Hoër Volkskool Heidelberg (Volkies)  het op 18 Februarie 2017 algeheel  tweede van sewe skole geëindig tydens die Interhoër op Sasolburg in die DP de Villiers stadion. Skole waarteen hulle gekompeteer…